Forest and Ferns
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorwinningstraat 49, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Forest and Ferns is 'n bekoorlike gastehuis in die lieflike klein dorpie Graskop. Dit bied ruim en gerieflike verblyf met 'n komplimentêre ontbyt. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in 3 kamers wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.
Verder het elke kamer 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n alarm wat geaktiveer kan word wanneer gaste op pad is om die veiligheid van hul besittings te verseker.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Oorwinningstraat 49, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorwinningstraat 49, Graskop, 1270, Mpumalanga