Forest and Pine
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jan V - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Liesel G - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies skoon gerieflik vriendelike eienaars.
Forest and Pine se terugvoer
Dankie Liesel. Was lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer.
Beyers L - Feb 2024
Algehele gradering
Die eienaars is so gasvry en alles was daar, alles wat jy nodig het.
Sammy M - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Peter H - Feb 2024
Algehele gradering
Very nice stay.
Elsabe C - Feb 2024
Algehele gradering
Net gerieflike verblyf met ons oornag om mense by die lughawe op te laai.
Anna-marie A - Sep 2023
Algehele gradering
Rus, rus, rus, heerlike verblyf, baie smaakvol.
Elmarie G - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Philip B - Aug 2023
Algehele gradering
Die natuur is op jou voorstoep, pragtig.
Kim B - Jul 2023
Algehele gradering
Stunning accommodation!
Forest and Pine se terugvoer
Thank you Kim, for the lovely review. We love it when our guests enjoy their stay with us.
Chantal L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Ben B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik. Hoogs aan te beveel.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Elzaan M - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtig, gerieflik, netjies en goed geleë!
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie Elzaan. Hoop om jul weer te sien.
Brian P - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome BnB, super clean, friendly host, we were contacted from booking through to check in with relevant info from the host.
Forest and Pine se terugvoer
Glad you enjoyed your stay at Forest & Pine. Thanks for the lovely review and we hope to see you again.
Kassie M - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi, skoon, rustig.
Forest and Pine se terugvoer
Bly jul het jul verblyf by ons geniet. Kom gerus weer.
Ruan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect for business.
Forest and Pine se terugvoer
Ruan, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Hoop om jou weer te sien.
Johann D - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Willem R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Irma H - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige en netjiese omgewing.
Etienne V - Okt 2022
Algehele gradering
Daar is nie genoeg sterre om ons verblyf te beskryf nie.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer dit opreg. Jul het gekom as gaste maar is weg as vriende. Dit was n voorreg om jul te huisves.
Sandra W - Okt 2022
Algehele gradering
Kind host, very clean neat place to stay.
Forest and Pine se terugvoer
Hi Sandra
Thanks for the 5 star review, much appreciated and it was a pleasure to host you.
Kind regards,
Celeste
Yolande N - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid en gasvrye eienaars.
Forest and Pine se terugvoer
Yolande dit was net n plesier. Jul is welkom terug enige tyd
Jannie V - Sep 2022
Algehele gradering
Alles goed, ons het hul alreeds by familie en vriende aanbeveel!
Di V - Aug 2022
Algehele gradering
Modern, clean, safe and very comfortable.
Forest and Pine se terugvoer
Thanks Di, we would love to have you stay again it was only a pleasure to host you.
Marius M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, net te kort.
Forest and Pine se terugvoer
Stem saam dit was te kort. Soos altyd was dit lekker om jul te sien.
Erik S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker vriendelike mense mense.
Rika D - Mei 2022
Algehele gradering
Celest het ons vriendelik ontvang en was baie tegemoetkomend.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Dit was so lekker om jou en jou dogter te ontmoet het, en ons sal jul graag weer wil sien. Mila en Ally sal ook bly wees om jul weer te sien.
Trevor E - Apr 2022
Algehele gradering
Warm, homely & wonderful people.
Forest and Pine se terugvoer
You are most welcome to come and stay again. Hope to see you soon.
Lucille S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir mooi review. En ons sal jul graag weer wil sien by Forest & Pine.
Sareen H - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Forest and Pine se terugvoer
Baie bly jul het lekker gebly hier by ons. Kom gerus weer, ons love dit om return gaste terug te verwelkom.
Demi S - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Forest and Pine se terugvoer
Ek is bly jul het die rustigheid hier geniet.
Marcelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring. Diens was puik en ontvangs was hartlik.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Annami R - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Goed en stylvol ontwerp. Teen woud en berge. Eienaars het die oulikste hondjies.
Heinrich D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie indrukwekkend hoe so klein spasie so ruim kan voel.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie, en ons hoop om jul sommer gou weer hier te sien.
Jana G - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte eenheid in pragtige area.
Neville R - Feb 2022
Algehele gradering
Goed.
Forest and Pine se terugvoer
Jammer vir die ongerief maar jul was ongelukkig hier terwyl ons besig was met die opgradering van die badkamer. Die stortdeur was ongelukkig nog nie gereed gewees nie en is toe eers die week daarna geinstalleer. Daar is egter nou n stortdeur (darem ook beter as die ou stort gordyn). Ek sal binnekort nuwe fotos opsit ook. Kom kuier gerus weer hier by ons.
Carlin K - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, baie goed geleë, met alles wat jy nodig het.
Gc P - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker weg van die huis tuiste!
Forest and Pine se terugvoer
Ons is baie bly as dit soos huis gevoel het. Kom gerus weer.
Marius M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring by gasvrye mense.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jul weer te sien.
Sanja C - Okt 2021
Algehele gradering
Oulike huisie! Vriendelike mense.
Forest and Pine se terugvoer
Kom kuier gerus weer hier by ons "bos" huis.
Miles D - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable accommodation. Clean, well-equipped room, everything you require.
Forest and Pine se terugvoer
Glad you enjoyed your stay with us. Anton commented just the other day on how much better it is with the tree that was cut, so please come again.
Alrina B - Okt 2021
Algehele gradering
Beskut, veilig en skoon. Netjies en keurig ingerig.
Forest and Pine se terugvoer
Altyd lekker om return gaste te he. Jul is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier hier by ons.
Thys D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie skoon, baie netjies, fantastiese en vriendelike gas vryheid!
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en bly jy het jou verblyf geniet. Kom gerus weer.
Gwen R - Mei 2021
Algehele gradering
Best place to stay in George.
Forest and Pine se terugvoer
So glad you enjoyed your stay with us. Thanks for this wonderful review. We would love to host you again.
Willie L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Charlene M - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome.
Forest and Pine se terugvoer
Baie bly jul het lekker geslaap by ons. Kom gerus weer.
Annemie V - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik rustig met naguiltjies wat roep in die aand.
Lucius V - Jan 2021
Algehele gradering
Bedagsaamheid en vriendelikheid.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie, sien uit na jul volgende besoek.
John S - Sep 2021
Algehele gradering
Quiet and pleasant. Just right for an overnight stay.
Lees meerForest and Pine se terugvoer
Thanks for your review.
Hope to see you again.
Ann P - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful and adequate.
Doep B - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag op toer suid.
Helene S - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf wat ek hoogs kan aanbeveel.
Lees meerForest and Pine se terugvoer
Baie dankie Helene, altyd lekker as gaste weer kom kuier.
Johan O - Aug 2020
Algehele gradering
Als wat nodig is, is daar. DStv is 'n lekker bonus.
Jana P - Aug 2020
Algehele gradering
Cosy, had everything you needed, comfortable bed, quiet and peaceful.
Marianne B - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik
Forest and Pine se terugvoer
Julle is meer as welkom om weer te kom bly.
Raymond B - Feb 2020
Algehele gradering
Stil en rustig tussen bome. Alles netjies en klein dingetjies aan gedink.
Forest and Pine se terugvoer
Jul is meer as welkom om weer te kom bly. Ons is mal daaroor om gaste te kry wat terugkom.
Karin V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig, skoon.
Susan D - Nov 2019
Algehele gradering
Voldoen aan behoeftes.
Jannie S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik gewees.
Caroline D - Jul 2019
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties!
Celeste is 'n hartlike en vriendelike gasvrou. Die eenheid is baie gesellig, uitsonderlik skoon en het alles wat mens nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Forest and Pine se terugvoer
Hi Caroline it was so nice to meet you and host you. We hope to see you again.
Susan Raats R - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam, veilig, en baie gerieflik.
Forest and Pine se terugvoer
HI Susan jul is baie welkom terug enige tyd.
Charlotte L - Apr 2019
Algehele gradering
It's a very cosy, homey place in a beautiful area. Loved it there.
John Sydney T - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful surroundings, quiet area and friendly host.
Marge P - Apr 2019
Algehele gradering
Super relaxing and hospitable.
Richard J - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie vir jul review. Ons hoop om jul weer te sien as jul ooit weer George toe kom.
Neazel M - Jan 2019
Algehele gradering
Sal baie beslis teruggaan!
Forest and Pine se terugvoer
Bly julle het dit geniet en jul is altyd welkom terug. Jul is 5 ster gaste. Baie dankie dat jul die plekkie so mooi skoon en netjies gelos het. Kom gerus weer.
Clive C - Jun 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Danie M - Nov 2019
Algehele gradering
Die is uitstekende verblyf.
Forest and Pine se terugvoer
Goeie dag Danie,
Baie dankie vir jou resensie. Bly jy het jou verblyf by Forest & Pine geniet. Ons hoop ons sien jou weer iewers in die toekoms. Wil ook net vir jou dankie sê dat jy die kamer so netjies gelos het.
Vriendelike groete
Celeste
Rida V - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker tuisgegaan, asof by ons eie huis.
Wessel S - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in ‘n stil rustige omgewing.
Lees meerForest and Pine se terugvoer
Dankie Wessel ek is bly jul het lekker gebly. Jul is enige tyd welkom terug.
Orthea E - Des 2018
Algehele gradering
When you want to get away on a tight budget. Awesome place to just chill!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
As jy wil wegbreek met 'n klein begroting. Lekker plek om net te ontspan.
Rus en vrede. Was mal oor die verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Forest and Pine se terugvoer
Always nice to see when guests really enjoy their stay. You are very welcome back anytime. I can also recommend Orthea and her husband as guests. Thanks for leaving the place so tidy and clean.
Willem H - Nov 2018
Algehele gradering
Eersteklas-verblyf.
Forest and Pine se terugvoer
Baie bly jy het lekker gebly en is baie welkom enige tyd.
Armandt S - Okt 2018
Algehele gradering
Was uitstekend gewees.
Forest and Pine se terugvoer
Ek is bly jul het lekker gebly. Julle is baie welkom, enige tyd.
Merelise F - Okt 2018
Algehele gradering
Netjiese, rustige, veilige plekkie.
Forest and Pine se terugvoer
Baie bly jul het jul verblyf geniet. Hoop om jul weer te sien, maar hopelik dan is dit vir iets beter as hospitaal besoek.
Andre V - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens van gasvrou en netjies verblyf.
Forest and Pine se terugvoer
Was baie lekker om jul te ontmoet. Hoop om jul weer te sien. Groete Celeste
Eduard P - Aug 2018
Algehele gradering
Lieflik, rustig.
Forest and Pine se terugvoer
Baie dankie, bly jul het ons stukkie paradys geniet.
Nadia F - Des 2018
Algehele gradering
Room and location was very nice, but service could improve.
Forest and Pine se terugvoer
Dear Nadia,
Thank you for the feedback. I am sorry that the service was not up to scratch while we were away on holiday. I prefer to meet and welcome my guests personally but unfortunately, we were away on holiday and it was not possible. We will definitely be upgrading the braai facility.
Hope you come again so that we can set this straight.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Planeweg 29A, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang