Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest and Pine

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mary-ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en sentraal. Wonderlike omgewing. Pragtige uitsig. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Landelik, vriendelik en keurig. Tweede keer dat ons hier tuisgaan en sal dit weer doen. Vriendelike gasvrou, stil omgewing, alles skoon en spesiaal. Perfekte Wi-Fi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, rustig, mooi, regtig amazing plekkie en mense. Hierdie plekkie se fotos doen dit nie reg aan nie, dit is mooier as mooi binne en buite. Met klein kinders was dit ongelooflik want hulle kon veilig buite speel omdat dit omhein is. Die plek is ruim en verskriklik mooi binne. Die hosts was so vriendelik, behulpsaam en gaaf. Ons was baie spyt om daar te vertrek. Sal die plek hoogs aanbeveel en beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Forest and Pine
Baie dankie! Dit was so lekker om kinder stemme te hoor en ons hoop regtig jul kom weer, sommer gou weer!

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very comfortable. It was a very nice stay in a quiet side of George. Lovely scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies skoon gerieflik vriendelike eienaars. Heerlik gebly! Ideaal vir 'n rustige, veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Forest and Pine
Dankie Liesel. Was lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer.

Beyers L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die eienaars is so gasvry en alles was daar, alles wat jy nodig het. Dit is 'n lekker plek, die uitsig in die bos is net te mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sammy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Skoon en netjies. Die woonstel het al die nodige geriewe wat jy nodig het. Hierdie is die ideale plekkie as jy net wil slaap en deur die dag dorp en buurdorpe wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Very nice stay. Clean, comfortable, affordable. Just perfect for our requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rimelda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Our stay at Forest and Pine was very good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Net gerieflike verblyf met ons oornag om mense by die lughawe op te laai. Dis baie netjiese plekkie met alles wat jy benodig. Baie veilig. Die badkamer is baie klein met min spasie om aan te trek en te beweeg. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Planeweg 29A, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72940626ad839a76a97841994aaa267bfc6a180faa123d850c9504ef5b6280bf3bc5581334f2306781f40d633052882a8983?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 29A Plane Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.944811509648 22.448516074572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang