Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Cove

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chris K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Recommended! Great - Tine welcomed us like old friends! The room was well appointed and very comfortable. Knysna is very close and this is a great place either as an overnight stop or as a base to explore Knysna. Lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine
Forest Cove
Thank you, Chris. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to host you again. Re6 Tine

Jasper V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Elke oomblik in die natuur met die voëllewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine
Forest Cove
Dankie, Jasper Bly julle het die natuurlewe by ons geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms as gaste en as vriende te sien. Groetnis Tine

Erika B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Hierdie plekkie is nou my "go-to" stop vir kuiers in Knysna. Net groot genoeg. Lekker sentraal. Skoon en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine
Forest Cove
Baie dankie, Erika. Jy is 'n ster gas en 'n genot om hier te hê. Ons sien uit na jou volgende besoek. Groetnis, Tine

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great stay - friendly service. We had a great time here, and the hostess made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly in die stil en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig. Rustig in tussen die bome met baie voëls en naby aan alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tine
Forest Cove
Baie dankie Pieter. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien. Groetnis Leon en Tine

Martie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Mooiste blyplek omring deur pragtige bome en plante. Vir seker kan ons dit aanbeveel. Ja, baie dankie. Baie netjies en perfek vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Sal weer gebruik. Beslis die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tine
Forest Cove
Dankie, Nick. Bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer te sien. Groetnis Tine

Samuel V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Sakpas verblyf. Tine het ons baie vriendelik ontvang. Verblyf is knus weggesteek in die Knysna heuwels.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tine
Forest Cove
Baie dankie, Samuel. Ons is bly julle het dit geniet by ons. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Julle was baie gesellige gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc4650d639a31777f282bcbdf9831e7f9693c59bb8063a51da51483ee3f3edbcf0837abb3efb39bb39290235eb02f1fbf88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Main Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.037264820941 23.014721837081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang