Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Creek Lodge & Spa

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Amore R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Ons naweek was uit die boonste rakke. Dis 'n amazing plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Hi Amore, thank you. I am glad you enjoyed the Beach cottage and our lodge. All the best, Anita

Marianna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Ongelooflike mooi. Daar is WiFi, maar sein is baie swak en die WiFi werk nie juis nie, alhoewel dit realisties is vir tussen die berge, dit skep ook darm die ideale geleentheid vir rus en wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Peaceful and relaxing. Nothing to do but hike, eat and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Thanks Dave, see you soon. All the best. Anita

Lothar H
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Dit is 'n baie lekker plek of af te skakel van die gemeenskap om lekker te rus. Ons as familie kon lekker afskakel en rus. Kon ook die lekker wandelroetes stap. Daar moet net aandag gegee word aan maintenance van die plek bv. die bossies voor die beach house en die hoofontvangs trim sodat 'n mens 'n lekker uitsig oor die berge kan hê. Die wandelroetes moet ook bietjie beter gemerk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Lothar, thank you for the review, your comments have been noted. On it, trimming trees, and thanks for the update on the Hiking trails, I have a pile of signs as the baboons for some reason love to pull them off. All the best to you all. Anita

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Asemrowende natuurskoon. Die pad na die lodge is sleg met los klippe en plek-plek uitstaande rotse. Beslis nie geskik vir stadsvoertuie nie. Ons was vriendelik verwelkom by Ontvangs, en verduidelik hoe om by die Forest Cottage uit te kom. Die houthuis was netjies en skoon met aankoms, maar lyk verwaarloos. Die hout kort behandeling, die voordeur maak moeilik oop en toe, en die toilet se basis lek water op die vloer. Knaagdiere het aan ons brood en beskuit geëet deur die nag, so maak seker alles is in houers wat kan toemaak. Die laaste kritiek is dat die wandelpaaie swak gemerk is met te min aanduidings, veral op pad terug van die waterval af. Die positiewe is die asemrowende natuurskoon en voëllewe in die kloof. Ons het ook rietbokke, bosbokke, otters, dassies, bobbejane, blouape en die arende gesien. Nog 'n pluspunt is dat die Forest Cottage dierevriendelik is - my bull terrier het dit net so geniet. Die ligging en natuurskoon is uitsonderlik, en maak 'n besoek aan Forest Creek die moeite werd. Spesiale dank aan die staf van die oord wat uit hulle pad gaan om jou besoek so aangenaam moontlik te maak. Laastens - neem maar addisionele beligting saam, daar is nie 'n alternatief vir beurtkrag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Dear Johan, thank you for taking the time to write this review. It is always helpful to have your input. We have a collection service for those who drive small vehicles. The issues you mentioned have been dealt with, thank you, I am happy that you got to see so many animals and birds, and on that subject your nightly greedy visitors are Door mice, the ones with the fluffy tails, I have one that comes in my lounge at night to steal the cat food! right in front of my eyes, I do not have the heart to trap him (Yet), however we did manage to trap 4 at the cottage. As to why you were not given lamps for the loadshedding, I will have to find out, as we do have recharable lamps that work during loadshedding. Happy that your bull terrier had fun too. Thank you for the nice comments on my staff, the Forest creek family. Best wishes Anita

Dalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Rustigheid vir die siel, maar eers moet jy daar kom! Die pad is nie geskik vir alle voertuie nie. Slegs 4x4! Forest Creek Lodge sal moet plan maak om gaste met 'n shuttle-diens by die lodge te kry teen geen ekstra kostes. Dit vat mens amper 24 uur net om oor die trauma van die pad te kom voor jy eers kan ontspan en dan begin jy alweer stres oor die pad af! Ons het verder heerlik gebly. Die cottage was skoon en gerieflik. Die verwelkoming was nie na wense nie, maar June en Sibongile het die res van die naweek opgemaak vir dit, deur hul goeie diens en mooi gesindheid. WiFi werk glad nie en daar was geen Vodacom-sein nie. Dankie Forest Creek dat ons jul natuurskoon kon beleef. Dit was die hoogtepunt. Salige stilte!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Hi Dalene, you are right due to the recent rains the road does need some work, we do offer a shuttle service to guests that do not have a suitable vehicle. As for the wifi I do not know what was wrong this week end, you were welcome to come to my house, (100mts from the lodge) as did the other guests, for some reason it was working at home, if I had known I would have asked you to come up. Sorry for the inconvenience with this. All the best Anita

Andine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike plek om net te gaan rus. Forest Creek is werklik 'n "hidden gem". Met die mooiste uitsig en rustige atmosfeer kon ons altwee die rus en tyd saam spandeer. Anita en Mush is die oulikste en vriendelikste eienaars met die beste personeel. Ek beveel Forest Creek vir almal aan wat graag 'n stil en rustige wegbreek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Dear Andine, thank you, can't get better than that. It was great to meet you both (lovely people). All the best. Anita, Mush and the Forest creek family (Staff)

George J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Onvergeetlik. Ligging is asemrowend! Baie rustig, vriendelike personeel definitief die plek om te gaan as jy wil wegbreek van die gejaagde lewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Hi George, thank you for taking the time to write this review for us it is appreciated greatly. Hope to have you both back in the future. All the best Anita and the Forest creek family

Angie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2021

It's a beautiful place, gorgeous mountains and magical forest, the drive up to the lodge is rough though. The drive up to the lodge is 4,4 km of very rough road which adds a lot to your travel time. I recommend a 4x4 vehicle. Once you are at the lodge there is no quick drive to a shop or any other tourist attraction. There is also no cell phone signal. The hiking trails are a magnificent experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Angie thank you for the review, just to let you know our new cell booster has eventually arrived from Hong Kong, so the cell and wifi is up and running at the lodge. I am glad that you enjoyed our "Cloud forest" it is a magical place. We do have a collection service for the last 4.4km of our mountain road, if your vehicle is too low. Thanks again Anita

Belinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Beautiful scenery and beautiful lodge! Lovely food and amazing beautiful lodge. The mountains and view is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Forest Creek Lodge & Spa
Dear Belinda thank you for this lovely review it is greatly appreciated. Hope to see you again in the future All the best. Anita and the Forest creek family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NmMwNjA2LWExOWEtNDRkNi1hYjEyLTY0N2ZmYWI5YTE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Farm 14 Badfontein 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.31097853751 30.300254930216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang