Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Creek Lodge & Spa

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Forest Creek is in 'n kloof in die Steenkampsburgberge, aan die eindpunt van die Drakensberge geleë. Die kloof word getemper deur 'n tapyt van bossies en bome wat in die malaria-vrye area groei.

Op hierdie pragtige perseel voorsien Forest Creek in almal se behoeftes - van luukse gaste-suites tot die hoof-lodge en selfsorg-opsies. Neem asseblief kennis dat die lodge-suites nie aan die hoof-lodge grens nie om sodoende jou privaatheid te waarborg. Dis slegs 'n kort stappie vanaf die gemeenskaplike areas. Ons is 'n toevlugsoord vir wittebroodsduifies aangesien gaste geïnspireer sal word deur die romanse van dié ongelooflike eksklusiewe en privaat plek. WiFi is beskikbaar op aanvraag of gaste kan hulle eie draagbare 3G-koppelaar vir 'n internet-konneksie bring.

Vir die internasionale reisiger bied Forest Creek Lodge die ideale plek om te ontspan na 'n lang vlug. Ons is net 130 km van die Krugerwildtuin af. Geniet die spa-behandelings by die privaat Forest Spa, of geniet bloot die rustigheid van die bosveld. Daar is 'n privaat aanloopbaan net 8 km van die plaas af, en ons kan 'n pendeldiens tussen die aanloopbaan en Forest Creek Lodge voorsien. Smul aan 'n 4-gang d'hôte aandete by kerslig in die eetkamer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Amore R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Ons naweek was uit die boonste rakke. Dis 'n amazing plek.
Sep 2024
Marianna V
Saam met lewensmaat
4.8
Ongelooflike mooi. Daar is WiFi, maar sein is baie swak en die WiFi werk nie juis nie, alhoewel dit realisties is vir tussen die berge, dit skep ook d...
Sien meer
Sep 2023
Dave K
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful and relaxing. Nothing to do but hike, eat and relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Lothar H
4.6
Dit is 'n baie lekker plek of af te skakel van die gemeenskap om lekker te rus. Ons as familie kon lekker afskakel en rus. Kon ook die lekker wandelro...
Sien meer
Jul 2023
Johan M
Saam met lewensmaat
4.4
Asemrowende natuurskoon. Die pad na die lodge is sleg met los klippe en plek-plek uitstaande rotse. Beslis nie geskik vir stadsvoertuie nie. Ons was v...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Forest Creek Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NmMwNjA2LWExOWEtNDRkNi1hYjEyLTY0N2ZmYWI5YTE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Farm 14 Badfontein 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.31097853751 30.300254930216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang