Forest Drive Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 27a, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Forest Drive Cottage skuil in die hartjie van Forest Hills, 'n voorstad in die Outer West-voorstede van Durban. Hierdie moderne selfsorgkothuis is ideaal vir paartjies, sakereisigers of solo-verkenners.
Die kothuis beskik oor twee slaapkamers en een badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en 'n TV vol stroomdienste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shelley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Forest-rylaan 27a, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest Drive Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 27a, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal