Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Elegance Hide-Away Dakwoonstel

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Riaan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Heerlik. Verseker aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dis baie sentraal geleë en 'n lekker stil omgewing. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Sal enige tyd weer daar woon. Dit was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2021

Teleurstellend. Ons kon nie langer as 'n minuut stort nie ─ water het gelek. Daar is nie 'n dek soos op die foto nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Brigitte R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekende oornagplek met al die geriewe nodig in stil area. Dawid het ons dadelik welkom laat voel. Die kamer was skoon en die stort fantasties! Die area is pragtig, weg van die gemaal van die dorp en besige strate. Sal beslis weer daar oornag, ons was vir 3 aande daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Dit was die hoogtepunt op ons "road trip"! Ons gasheer en gasvrou het ons vriendelik verwelkom, ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was heerlik koel en die ongerepte natuur rondom ons was 'n bonus. Hierdie is 'n plek waarheen ons graag weer wil terugkom na.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2020

We only stayed one night. We left early the next morning due to possible travel restrictions from government. We paid the second night fees in cash on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilsonstraat 60, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzEmg2EvH6UtXdxpwfxlc9glkgjurMBve2TPBCaiFWvRziEv15k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 60 Wilson Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061905540568 23.089555597554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang