Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Falls Treehouse

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Donne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Magical! Absolutely breathtaking. They have everything thought out, and you will be short of nothing during your stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stunningly beautiful. Absolutely stunning. So calming. A piece of heaven. Need to go back often to enjoy the peace and beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowend! Hierdie plek is spesiaal. Ons het werklikwaar so lekker gebly. Wat meer kan mens vra? Die waterval is reg langs die boomhuis. Jy slaap letterlik langs die waterval, jy braai reg langs die waterval. Nader aan die natuur en 'n waterval kan jy nie kom nie. Woorde kan dit nie beskryf nie, mens moet dit beleef. Absoluut spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Sprokiesagtig! Dit was heerlik! Sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Private, beautiful, food for the soul. Absolutely amazing little gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelike ontvangs, baie privaat en baie lekker gekuier. Gaan beslis weer kuier. Beeldskoon en pragtig, privaat en baie veilig. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zakhele S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

It was one of the best places I have ever stayed in. The place is a small haven, it's in the perfect location. The photo on the website does little justice to the place, it's a hidden gem. I will definitely return back in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Off the grid and as close to nature as it gets. Spectacular location against a waterfall and on the banks of the Rietspruit River just before it joins the Umgeni River a few kilometers downstream of the Howick Falls. An ideal couples' retreat. 100% private. Eco-friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Catharina Jacoba B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Unieke ervaring in die boomhuis met die waterval wat jy heeltyd sien en hoor. As pensioenarisse was die afklim na die boomhuis en terug op na die motor weens onewe, steil trappies en min vashouplek nogal 'n uitdaging met al die bagasie en kos vir drie nagte se oorbly. Vir selfsorg maak seker dat melk, suiker en koffie/tee saamgebring word aangesien dit maar skraps voorsien is en nogal 'n entjie was om skielik voorrade aan te vul. Maryna het ons vriendelik ontvang en gehelp. Die klein paradysie is so mooi weggesteek dat ons lekker verdwaal het. Volg die ronde bordjies met die kraaines op en jy's daar. Ekovriendelikheid is 'n groot plus vir die natuur. Beslis aan te beveel vir jonger mense wat iets unieks wil ervaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cedara-weg, Hilton Plaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa3364543b3c4c7560ff29b3ac1eed69a27bfa4994f524a9630edcdd12db9bf7551387b4c81b95cec60e92d5480398104b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Cedara Road Hilton Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -29.506967030565 30.268254345741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang