Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Falls Treehouse

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cedara-weg, Hilton Plaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 R1 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Falls Treehouse is 'n knus boomhuis in Hilton, waar gaste die rustigheid van die natuur aan die rand van die Umgeni-vallei kan geniet. Die boomhuis is gebou by die samevloeiing van twee strome en is op 'n kranswand ingewig, wat gaste gerieflike selfsorgverblyf bied, en is ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie selfsorgboomhuis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n kaggel en sitplek wat 'n uitsig op die waterval bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Donne V
Saam met lewensmaat
5.0
Magical! Absolutely breathtaking. They have everything thought out, and you will be short of nothing during your stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Marcia W
Saam met lewensmaat
5.0
Stunningly beautiful. Absolutely stunning. So calming. A piece of heaven. Need to go back often to enjoy the peace and beauty.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend! Hierdie plek is spesiaal. Ons het werklikwaar so lekker gebly. Wat meer kan mens vra? Die waterval is reg langs die boomhuis. Jy slaap let...
Sien meer
Jan 2024
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, baie privaat en baie lekker gekuier. Gaan beslis weer kuier. Beeldskoon en pragtig, privaat en baie veilig. Beslis waarde vir ge...
Sien meer
Nov 2023
Zakhele S
5.0
It was one of the best places I have ever stayed in. The place is a small haven, it's in the perfect location. The photo on the website...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cedara-weg, Hilton Plaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Forest Falls Treehouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cedara-weg, Hilton Plaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa3364543b3c4c7560ff29b3ac1eed69a27bfa4994f524a9630edcdd12db9bf7551387b4c81b95cec60e92d5480398104b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Cedara Road Hilton Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -29.506967030565 30.268254345741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang