Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Glades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West, Plaas 196, Erfdeel 14, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Forest Glades is in die pragtige platteland, ongeveer 20 minute vanaf Knysna. Die bekoorlike kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied troeteldiervriendelike verblyf. Dit is ideaal vir 'n paartjie, natuurliefhebbers en gesinne.

Hierdie ruim kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n onderdakdek met 'n sitarea en 'n uitsig oor die woud. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan in die woud stap en die vrylopende wild in die bewarea gewaar. Daar is selfs voëls soos die Knysnaloerie en visarende. Die kothuis is 25 minute vanaf pragtige strande, voetslaanroetes en piekniekplekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Highway West, Plaas 196, Erfdeel 14, Knysna, 6576, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West, Plaas 196, Erfdeel 14, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29264530ae51d49d5e131aca027410036841401745451ddf61af55b76165cc323c90da67d401f6394d5ec40d632b631a675c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense Highway West Farm 196, Portion 14 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.981908329163 22.954001426697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang