Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Hills Sagewood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Forest Hills, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Hills Sagewood Cottage is in Knysna en is die ideale plek vir paartjies, gesinne en natuurliefhebbers wat wil ontspan. Die selfsorgverblyf is in privaat inheemse tuine en grasperke wat na die natuurlike woud lei, geleë.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ruim eenslaapkamer-suite met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het ook 'n TV en 'n kaggel. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuiswat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n groot stoep met asemrowende uitsigte oor die woud en op die berge.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met 'n glybaan en 'n trampolien op die perseel. Daar is ook paadjies wat vanaf die tuine deur die woud en fynbos, verby 'n dam en 'n groot uitkykdek op die woud se rand lei. Wildentoesiaste kan bosbokke, varke, rooikatte, ape en bobbejane sien, terwyl voëlkykers die Knysna Loerie kan gewaar of die geroep van die visarend hoor.

Buitemuurse aktiwiteite sluit dagstaptogte in die woud, bergfietsryroetes en piekniekplekke langs die rivier in. Buffelsbaai is naby en spog met 'n pragtige swemstrand en 'n ongerepte kuslyn.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rheenendal-weg, Forest Hills, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Hills Sagewood Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Forest Hills, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde2ce0abf56b2bce575bbe045b2412d070e51b706b37160842ff1479d430b0d8bba319089d572fb320a67b3e0368d3ae45ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Rheenendal Road Forest Hills 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981793301942 22.96785073206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang