Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Hills Taaibos Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lieflike cottage. Ons het in Sagewood cottage gebly en alles was netjies, skoon en pragtig. Lieflike, gerieflike groot cottage met 'n heerlike stoep en mooiste uitsig. Ons honde het die staproete baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great! Always a great stay. Well equipped, comfortable and a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arieka B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het ons tyd in Knysna baie geniet, pragtige natuurskoon. Lekker gebly in die pragtige kothuis, baie lekker ruim area met stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melony E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Absolutely amazing! I recently had the pleasure of staying at ForestHills in Rheenendal for a weekend, and it was an absolutely amazing experience. From the moment I arrived on Friday, I was welcomed by the serene surroundings and the warm hospitality of the hosts. The accommodation was spotless, well-equipped, and offered stunning views of the surrounding forest. It was the perfect blend of comfort and nature, providing a tranquil escape from the hustle and bustle of daily life. On Saturday, I embarked on a hike through the Kringe in die bos trail, which offered breathtaking scenery at every turn. It was such a delight to return to ForestHills after my outdoor adventures and relax in such a peaceful setting. The entire weekend was truly refreshing, and I highly recommend ForestHills to anyone looking for a peaceful and rejuvenating getaway. I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooiste uitsig van jou cottage se stoep! Baie lekker gebly. Die Sagewood cottage is perfek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Helpful host, beautiful setting, well-equipped cottage. Lovely stay, had everything we needed. A beautiful setting and our host was friendly and helpful .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Comfortable and relaxing. Spacious cottage with everything you need in a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderful. This cottage is a must-stay in the Garden Route. The place is up the mountains and very quiet and peaceful with an amazing view. With a nice walkway for a short walk. The owner is very helpful and friendly. Would definitely recommend this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinten G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Asemrowende uitsig, pragtige en gemaklike kothuis, private en vreedsame atmosfeer. Sagewood Cottage is 'n juweel! Dit is toegerus vir twee persone, maar dis soveel meer ruim as wat die foto's verklap. Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik en die omgewing is stil en privaat. Die hele kothuis is deurdenk uiteengesit, ruim en gemaklik. Absoluut pragtig! Die kaggel in die slaapkamer is amazing en was 'n absolute bederf vir ons wintersbesoek. Caron is 'n fantastiese gasvrou wat ons dadelik welkom laat voel het. Ons het die rus en vrede so baie waardeer. Ons sal beslis weer hierdie akkommodasie bespreek. Dit was die perfekte wegbreek en het ons siel gevoed die paar dae wat ons op die landgoed spandeer het. Werklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A really comfortable place, close to San Park's forest walks set on a beautiful farm. The cottage was well-appointed and comfortable. We enjoyed the short walks into the forest on the property as well as the viewing deck! We would definitely recommend this cottage and hope to return one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Forest Hills, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bdd2223cb636c3f58ab19df207f417b2f4f3ce7d5da9c6baa4ca3987fe601b94aa4bd0103b40f3ad003c3a144e5cf661cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 5 mense 22 5 1 5 Rheenendal Road Forest Hills 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.981186655865 22.968691850071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang