Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Lane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 103 resensies vir Forest Lane
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tasmyn F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasmyn F

First time in Clarens and the stay was so lovely.

Absolutely lovely. The room was beautiful and peaceful.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, Tasmyn.
Friendly regards,
Helena

Forest Lane
Liezel C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C

Fantastic! Definitely recommend Forest Lane!

We had the loveliest time in Clarens, our accommodation at Forest Lane being a full 10 out of 10! Helena was welcoming and accommodating. We look forward to returning in the near future.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, Liezel. Loved having you as a guest at Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Sune H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune H

Heerlik gebly, baie mooi.

Sien sterre.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, hope you visit soon again.
Friendly regards
Helena

Forest Lane
Karla M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla M

Beslis die moeite werd.

Ek en my ma het ons "girls-trip" heerlik geniet! Die kamer was baie mooi en gemaklik. Die winter-son het lekker in die kamer geskyn. Helena en haar span is baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir 'n lekker naweek Forest Lane .

Forest Lane se terugvoer

Karla, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê by Forest Lane.
Altyd baie welkom.
Vriendelike groete, Helena.

Forest Lane
Denzyl D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzyl D

Beautiful!

Beautiful place to stay, perfect for any couple, very clean.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, hope you visit us soon again.
Friendly regards, Helena

Forest Lane
Anke G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke G

Very calm and quiet.

Very nice and clean.

Forest Lane se terugvoer

Thank you for staying at Forest Lane. I'm so glad you enjoyed it.
Friendly regards
Helena

Forest Lane
Danette W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette W

Very relaxed environment.

Beautiful room, comfortable and cozy.

Forest Lane se terugvoer

Thank you Danette, it's always good to hear that a guest enjoyed their stay.
Friendly regards
Helena

Forest Lane
Colin F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin F

Luxury with a view.

Comfortable. Amazing large bed. Clean and good bathroom. Great view.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, Colin.
It's always good to hear guests appreciating the beautiful view and enjoying our units.
We hope to see you again soon.
Friendly regards,
Helena

Forest Lane
Maxwell Q - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell Q

Good value for money.

Our room was so cosy and pretty. We had a wonderful time and will definitely be staying at the guesthouse again!

Forest Lane se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay. You're always welcome back as amazing guests.

Forest Lane
Lizel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel M

Quiet, easy and homey.

Quiet, easy and homey. Lovely, my go-to stop from now on.

Izelcke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelcke B

Will go again. Our favorite place to be.

Awesome. Relaxing times.

Forest Lane se terugvoer

Always welcome back at Forest Lane.
Hope to see you soon again.
Stay safe
Helena

Forest Lane
Elzaan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan P

Puik uitsig!

Die omgewing is stil en rustig. Ons het veilig gevoel en lekker geslaap. Die gasvrou is vriendelik en gereed om te help met enige iets.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te verwelkom by Forest Lane.
Baie bly julle het die rustigheid geniet.

Forest Lane
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Was absolutely wonderful.

Peaceful and quiet. The property has the most beautiful gardens.

Sean V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V

Absolutely fantastic.

Absolutely fantastic! From arrival to departure.

Forest Lane se terugvoer

Thank you Sean, loved having you as guests.
Friendly greetings
Helena

Forest Lane
Rozanne M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne M

'n Stukkie hemel op aarde!

Baie dankie vir 'n baie lekker naweek by Forest Lane!. Alles was pragtig en netjies met ons aankoms, selfs met sjampanje in die yskas!. Wonderlike gasvrye mense met die mooiste tuin en dierbaarste drie Australian Shepherds!. Die ligging is ideaal as mens in die berg wil gaan hardloop of stap en die natuurskoon is net besonders. Sal beslis enigetyd teruggaan!

Forest Lane se terugvoer

Dit was heerlik om jou te verwelkom. Blue, Floof en Milo se baie dankie vir al die vrytjies en drukkies. Wees veilig tot volgende keer.

Forest Lane
Riana D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Forest Lane sien my gou weer.

Baie mooi, stil en rustig. Baie goed geleë. Keurig ingerig. Daar is selfsorg-eenhede en ook 'n eenheid vir gaste wat glad nie self wil kosmaak nie. Al die eenhede is pragtig. Die gasvrou het baie inligting oor die omgewing en dorp gegee wat baie gehelp het. Baie dankie.

Forest Lane se terugvoer

Dankie, so bly julle het dit geniet. Bly veilig tot volgende keer. Vriendelike groete, Helena

Forest Lane
Yvonne D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Baie vriendelike verblyf!

Sal definitief terugkeer.

Forest Lane se terugvoer

Yvonne, baie dankie, bly julle het dit geniet. Altyd welkom by Forest Lane as baie spesiale gaste. Bly veilig. Helena

Forest Lane
Stéfan T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stéfan T

Rustig, netjies en ontspannend.

Verblyf was baie netjies en skoon. Reelings 100% sonder onnodige interaksie. Die enigste nadeel van die eenheid 3 is dat dit aan die huis grens en klanke van die kombuis word gehoor. Het baie lekker gebly.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Stefan, hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Hannes E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E

Waarde vir geld, goeie diens.

Baie lekker, rustig en veilig.

Forest Lane se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Amanda C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda C

Gerieflike oorslaapplek in die mooie Clarens.

Ons was bewus daarvan dat die stoepkamer (Eenheid 3) nie selfsorg is nie. Het egter nie besef dat daar ook nie 'n televisie is nie, maar gelukkig is dit nie vir ons 'n probleem nie aangesien ons eintlik selde 'n televisie gebruik waar ons oorslaap. 'n Baie oulike idee is die sleutelkluis by die elektriese skuifhek, wat in- en uitklok heeltemal pynloos maak. Ons het vooraf, per Whatsapp, die kode ontvang, asook die WiFi kode. Die stoepkamer is heerlik ruim, met 'n reusebed en skoon badkamer, en 'n mooi uitsig oor die berg wat vlak langs Forest Lane lê.

Forest Lane se terugvoer

Dankie, Amanda, bly julle het die kamer geniet.
Jammer oor die TV, maar ons gebruik die pragtige uitsig oor die tuin en berg as 'n verskoning vir geen nut vir 'n TV.
Met die asemrowende uitsig en stilte, met net voeltjies in die tuin, wat kan 'n mens meer vra.
Groete uit Clarens

Forest Lane
Mariana V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Tranquility and peace.

Lovely view and clean room near to all amenities and walking trails.

Forest Lane se terugvoer

Dankie, hoop julle kom kuier weer en volgende keer in Eenheid 2 selfsorg met 'n heerlike houtkaggel.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Andrea J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea J

Relaxing.

We really enjoyed our stay at Forest Lane. It was very clean and tidy, and we loved our little room.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay.

Forest Lane
Henri K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri K

Gemaklik, vriendelik, netjies.

Oor die algemeen het ek baie lekker gebly. Die verblyf was net so goed soos in die fotos voorgestel, en self-check-in was maklik en vinnig. Daar was 'n bietjie watervoorsieningsprobleme in die tyd wat ons daar gebly het, maar ek verstaan dit is heeltemal buite beheer van Forest Lane. Helena was beskikbaar om te help en het vinnig vir ons ekstra waterbottels aangebring.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Amanda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Besonders en heerlik.

Dit was die mooiste natuurskoon en tuin by Forest Lane. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Amanda, dit was 'n groot voorreg om julle te verwelkom.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Fantastic!

Beautiful room and a friendly host. Can highly recommend it. We will be back.

Forest Lane se terugvoer

Karen, it was an absolute pleasure to host you.
See you soon again.
Stay safe
Friendly greetings
Helena

Forest Lane
Christo N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Gerieflik en gasvryheid.

Sien sterre.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Christo.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Johann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Uiters georganiseerd, baie skoon en netjies.

Beslis waarde vir geld, alles wat jy nodig het, is daar. Sal beslis weer daar book.

Forest Lane se terugvoer

Johann, baie dankie.
Hoop ons hoor gou weer van julle, en dat julle volgende keer langer kuier.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Yolandi R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Gerieflik, netjies, stil, veilig en goeie waarde vir geld.

Goeie ligging en in- en uitklokprosedure is maklik en handig. Alle nodige inligting word vooraf verskaf.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Yolandi, ons probeer om ons gaste te alle tye ingelig, gemaklik en tuis te laat voel, so bly as 'n gas dit raak sien en waardeer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Deon V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Can't do much better than Forest Lane.

Beautiful location, cosy, and perfectly clean.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Deon, dit was 'n voorreg om julle te verwelkom by Forest Lane.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
René O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René O

'n Juweel in die hartjie van Clarens!

Puik verwelkoming! Puik, netjiese verblyf.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Rene, so bly julle het dit geniet. Julle is absoluut juweel gaste. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane en Clarens

Forest Lane
Rosie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie V

Was verras met sherry met aankoms en dit was so koud.

Het heerlik gebly, was net te kort.

Forest Lane se terugvoer

Rosie, dit was heerlik om julle te verwelkom, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane in Clarens

Forest Lane
Carinie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinie V

Vriendelike ontvangs, skoon en mooi.

Sal weer gaan en aanbeveel aan ander.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie Carinie, baie bly julle het dit geniet by Forest Lane.
Ons sal julle graag weer verwelkom.
Vriendelike groete van ons almal in Clarens

Forest Lane
Izel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel V

Ontspannend, privaat, gasvry en baie skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly en was te alle tye privaat. Die kamer is uiters netjies en skoon. Ons is ook welkom geheet deur 'n vriendelike dame. Puik diens. Sal enige tyd weer teruggaan.

Forest Lane se terugvoer

Izel, dit was 'n voorreg om julle te verwelkom by Forest Lane.
Baie bly julle het die kuier geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.

Forest Lane
Magda M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda M

Rustig. Uitsig oor 'n pragtige tuin. Vriendelike gasvrou.

Baie lekker, geen probleme.

Forest Lane se terugvoer

Baie bly julle het jul kuier geniet by Forest Lane.
Vriendelike groete van ons almal.

Forest Lane
Frederich Wilhelm S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederich Wilhelm S

Dit was baie aangenaam en ons het lekker gebly by Forest Lane.

Die gasheer, Helena, was baie hulpvaardig en het seker gemaak ons is tevrede met alles! Welgedaan!

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie, dit was n groot plesier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Simone V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone V

Dit was 'n baie skoon en netjiese plek.

Ons sal definitief Forest Lane aanbeveel. Dit het alles wat 'n selfsorg-eenheid nodig het, dit is op 'n goeie plek geleë en daar was goeie kliëntediens.

Forest Lane se terugvoer

Simone, ons is baie bly dat julle jul kuier by ons geniet het.
Hoop ons sien jul spoedig weer.
Vriendelike groete van ons almal.

Forest Lane
Peter T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Comfortable.

Clarens is worth a visit. Just avoid the R26 - a road from hell. A disgrace that the authorities have allowed it to get into such a state of disrepair. My heart goes out to the farmers and community who rely on this road for their economic survival.

Forest Lane se terugvoer

Peter, thank you for your rating on Forest Lane.
Unfortunately, your review on roads etc, has absolutely nothing to do with Forest Lane.

Forest Lane
Ronelle C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle C

Pragtige plekkie en vriendelike diens.

'n Komplimentêre verwelkomingsdrankie met vars blomme het ons sommer ekstra spesiaal laat voel. Baie dankie.

Forest Lane se terugvoer

Ronelle, baie bly julle het dit geniet. Wees veilig tot volgende keer.

Forest Lane
Graeme R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R

Gerieflik oorgeslaap in hierdie mooi dorp.

Ons kamer, no 3, was baie mooi ingerig met oorgenoeg spasie en 'n lekker groot koning bed.

Forest Lane se terugvoer

Graeme, hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Elmarie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E

Pragtige, gerieflike kamer met baie uitsigte.

Pragtige kamer met lekker koninggrootte-bed. Kamer was lekker warm alhoewel dit 'n koue nag was. Glasie sjerrie met ons aankoms was so lekker. Ons gasvrou was baie vriendelik en gasvry.

Debbie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie B

Mooiste uitsig!

Forest Lane is goed geleë, nie net omdat dit loopafstand van al die winkels en restaurante is nie, maar ook omdat dit die mooiste berg-uitsig het. Helena was 'n uitstekende gasvrou en enige tyd beskikbaar. Verblyf was baie netjies en veilig.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Debbie, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete uit Clarens.

Forest Lane
Piet V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Baie netjiese tuin, en vriendelike ontvangs.

Lekker gebly. Eenheid is kleiner as wat dit op foto's lyk. Yskassie in eenheid is te klein.

Forest Lane se terugvoer

Piet, ek is baie bly julle het lekker gebly in Eenheid 1. Ons het nog nooit 'n klagte oor die yskas, of grootte van die eenheid, vantevore gehad nie aangesien die eenheid slegs is vir 2 volwassenes en gaste vind dit ruim en gerieflik genoeg. Vriendelike groete, Helena

Forest Lane
Lizandre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lizandre S

Mooi ligging, teleurstellende verblyf.

Forest Lane is geleë in 'n asemrowende mooi deel van Clarens en die tuine rondom word pragtig onderhou. Ongelukkig was die verblyf self maar teleurgesteld en dit wil blyk of die eenheid nie deurlopend opgeskerp word nie. Die 'king' bed van eenheid 2 is twee beddens wat teen mekaar geskuif is, waarvan die een al so hol gelê is jy kan glad nie die bed ten volle gebruik nie. Die stortkop is vlak en daar spuit twee dik strome water in elke rigting, wat die hele badkamer laat oorstroom. Die eenheid was ook nie besonders skoon nie en die badkamer/aantrekhokkie se ligte binne is vuil en vol goggas. Alles goed en wel, maar vir die meerderheid van 2 dae was daar nie krag of water nie. Daar is ook geen 'back-up' krag of water nie. Blykbaar word die water elke dag van 5 nm tot 8 vm afgesit - as ek dit vooraf geweet het het ek nooit by Forest Lane gaan bly nie, maar eerder by 'n hotel ingeboek wat darem die basiese waarde vir geld sou verskaf. Oor die algemeen maar net teleurgesteld en voel regtig of dit geld mors was.

Forest Lane se terugvoer

Lizandre, dankie vir jou opbouende en onregverdige kritiek. Ons sal daadwerlik na die stort en ligte kyk om te verseker dat dit nie 'n toekomstige probleem is nie. Wat die bed aanbetref, 2x enkelbeddens vorm 'n koningsgrootte bed, en al ons gaste het sover die kwaliteit van ons beddens en duursame wit beddegoed waardeer en gekomplimenteer. Ongelukkig is Clarens se water en krag probleem 'n SA probleem. Clarens het nie load shedding nie, maar swaar weer het die hele Vrystaat se krag onderbreek, wat tot watervoorsiening met elektriese pompe gely het. Volgende keer bespreek asb. by die Protea Hotel in Clarens.

Forest Lane
Denine S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denine S

Heerlik, skoon and dierevriendelik wat 'n absolute bonus is. By die staproetes.

Wondelike gasheer. Mooi, skoon en perfek geleë.

Forest Lane se terugvoer

Denine, dit was heerlik om jou en Joshua, jou viervoet baba, te verwelkom by Forest Lane.
So bly julle twee het dit geniet, en hoop volgende keer kom kuier julle sommer langer en met die hele gesin.
Vriendelike groete uit n heerlike, pragtige, sonskyn Clarens.
Helena

Forest Lane
Mari P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Kyk na die sterre!

Forest Lane is netjies, stil en pragtig. Eenheid 2 het alles in wat jy nodig het.

Forest Lane se terugvoer

Mari, baie dankie.
Bly julle het Forest Lane geniet.
Vriendelike groete tot volgende keer.
Baron en Helena

Forest Lane
Ina N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina N

Pragtige omgewing, silwerskoon, baie goed geleë en 'n uitstekende gasvrou!

Sien sterre.

Forest Lane se terugvoer

Ina
Baie bly julle het jul verblyf geniet, hoop om julle gou weer te sien vir n heerlike langer kuier.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Lischen T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischen T

Baie lekker verblyf. Rustig en naby staproetes.

Pragtige plek. Dis baie rustig en naby lekker staproetes.

Forest Lane se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom by Forest Lane.
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Renier B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Baie rustige en ongelooflike netjies plekkie.

Ons verblyf was baie rustig en die eenheid is baie netjies en skoon, sal beslis weer daar oorslaap as ons weer Clarens besoek.

Forest Lane se terugvoer

Renier en Esme, ons is baie bly dat julle jul kuier by ons geniet het, en hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Bly veilig tot volgende keer!

Forest Lane
Stefan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Baie gerieflik, mooi en stil.

Ek en my vrou en ons 12 jaar oue Saniel het hier gekuier vir my vrou se verjaardag. Ons is gul ontvang en baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Omdat Helena nou betrokke is by die besigheidsektor van Clarens, kon sy ons met weise raad bedien, or beste eetplekke en staproetes, etc. Ons sal vir seker weer by Forest Lane gaan bly.

Forest Lane se terugvoer

Stefan
Baie bly julle kon heerlik ontspan en kuier.
Dit was n groot plesier om julle as gaste kon ontvang.
Bly veilig tot volgende keer van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Annelize S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

WOW-faktor.

Tannie Helena het regtig uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Ons het dit so geniet en sien uit vir ons volgende kuier. Die kamers is onsettend mooi en die "view en tuin" is net nog mooier! Daar was selfs vir ons warm waterbottels gereed vir indien die koue te erg is. Ons harte was seer om huis toe te moes gaan.

Forest Lane se terugvoer

Annelize,
Dit was n groot voorreg om julle as gaste te verwelkom.
Baie bly julle het dit geniet, en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane, tot volgende keer.

Forest Lane
Petrus K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

Heerlike gasvrye oornag ervaring.

Die akkommodasie het alles gelewer wat adverteer was. Gasvryheid deur Helena was uitstekend. Ons was persoonlik ontvang en is weer gegroet met vertrek. Eenheid was lekker verhit en gemaklik. Ons het heerlik uitgerus, Netflix gekyk en die WIFI het gehelp om werk af te handel. Skoon en netjies, heerlike koffie en beskuit was welkom. Uitsig op die berg met sonsondergange en opkoms is great. Die stort was lekker warm water en waterdruk belewenis. Gastehuis is veilig en naby alles geleë.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie vir n wonderlike oorsig oor Forest Lane.
So bly ons het aan al die verwagtinge voldoen en dat julle heerlik gekuier het.
Hoop werklik julle kom volgende keer vir n lekker lang kuier, en dat jou dogter saam kom om die mooi van Clarens te ervaar.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Marisha H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha H

Netjiese verblyf. Baie lekker.

Baie lekker gebly. Lekker warm in die koue met 'n pragtige uitsig. Stap afstand van die dorp af.

Forest Lane se terugvoer

Marisha
Baie bly jy het jou tyd by Forest Lane in Clarens geniet.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Danielle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Alles was net perfek!

Helena van Forest Lane se gasvryheid was een van ons hoogtepunte! Die eenheid was ongelooflik mooi en netjies. Dit is ook geleë naby aan die "square" wat vir ons gerieflik was. Ek sal vir enige iemand aanbeveel om by Forest Lane te bespreek! Hulle sien ons definitief vinnig weer.

Forest Lane se terugvoer

Danielle,
Dit was 'n voorreg en 'n plesier om julle te verwelkom het as gaste.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete tot volgende keer van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Eddie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie T

Dit was die prys werd.

Ons sal dit vir seker aanbeveel.

Forest Lane se terugvoer

Eddie, ons is bly julle het dit geniet, asook die komplimentere bottel vonkelwyn vir jul huweliks herdenking.
Ons wens julle nog baie jare can geluk saam.
Vriendelike groete van almal by Forest Lane.

Forest Lane
Pauline S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S

Gemaklik en gerieflik.

Vriendelikste gasheer en gasvrou en die beste van alles, jy kan jou troeteldier saambring! Baie dankie Helena en Baron dat julle toegelaat het dat my 2 stout bababrakkies kon saamkom. Ons kom weer kuier wanneer die 2 "merries" groter is.

Forest Lane se terugvoer

Francois en Pauline. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang het, maar nog lekkerder om daai twee liefde brakkies, Milly en Bettie te ontmoet.
Julle sal maar weer moet kom kuier sodat ons hulle kan bederf as hulle groter is.
Liefde groete van ons almal by Forest Lane ; tot volgende keer.

Forest Lane
Francine R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francine R

Rustig, stil en mooi.

Baie netjies, vriendelike gasvrou. Loopafstand van middedorp en wandelpaaie.

Forest Lane se terugvoer

Francine,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang het.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Marilie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B

Baie lekker oornagplekkie.

Baie netjies en skoon. Ook lekker privaat.

Forest Lane se terugvoer

Dankie dat julle by ons oorgebly het.
Tot volgende keer vriendelike groete van almal by Forest Lane

Forest Lane
Dawid M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Sprokiesmooi.

Dit is voorwaar baie aangenaam om daar oor te bly vir die naweek. Baie privaat, pragtige tuinuitsig en berguitsig! Naby genoeg aan dorp om te loop.

Forest Lane se terugvoer

Dawid,
Baie dankie dat julle die mooi in ons plekkie gesien het.
Dis altyd so verblydend wanneer gaste hul verblyf geniet en net lekker rustig kan kuier.
Hoop ons sien jul spoedig weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane in Clarens.

Forest Lane
Clare K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clare K

Peaceful and serene, we really enjoyed our stay.

Comfortable stay, clean and well maintained. Helpful, friendly hostess. Will definitely return.

Forest Lane se terugvoer

I am glad you enjoyed the stay at Forest Lane.
Till next time, stay safe from all of us.

Forest Lane
Jannie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie K

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen en dit is 'n pragtige plek.

Ons het dit ontsettend geniet en die plekkie is gerieflik en goed toegerus waar jy jou siel kan laat ontspan.

Forest Lane se terugvoer

Dankie Jannie, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Kerry C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry C

Peaceful with privacy and yet close to everything.

It's right by the entrances of the trails/park run. Forest effect and yet safe, quiet. Even though it's on the owners property, you have your own entrance, privacy looking into their garden where the dogs are playing and lots of bird life.

Forest Lane se terugvoer

Thank you Kerry, so glad you enjoyed your stay.
Friendly greetings from all at Forest Lane.

Forest Lane
Eduard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard V

Heerlike kuier, pragtige omgewing met die mooiste tuin, lekker naby die plein sonder die geraas van die besighede en karre.

Pragtige tuine en mooi omgewing, veilig en vriendelike diens.

Forest Lane se terugvoer

Eduard, so bly julle het die kuier geniet. Hoop om julle spoedig weer te ontvang vir nog 'n lekker kuier. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Jenny H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny H

Cosy and comfortable.

The 3 star for value is the load shedding issue. I could stay home and have the same set up. For that price per night, the owner should invest in alternative energy applications.

Forest Lane se terugvoer

Sorry Jenny that you are unhappy about the load shedding. Completely out of our hands, yet all units are fitted with lights that remain on during load shedding.
We prefer not to invest in noisy generators, causing polution and disturbing noise in the quiet and peaceful surrounds.

Forest Lane
Jonette L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonette L

Pragtige, moderne akkommodasie.

Mooi kamer met alles wat 'n mens nodig het vir gemaklike verblyf.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie Jonette.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Casandra L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casandra L

My husband and I stayed here for our anniversary and it was a perfect little quaint log cabin for a romantic getaway. The surrounding forest and beautiful rose garden adds to the picturesque environment.

Forest Lane is the perfect cabin for a couple who wants to break away from the busy city. It is very clean, well decorated and makes you feel spoilt. The kitchenette is ideal for making your own meals. We had the best time. Thank you very much. We will definitely return.

Forest Lane se terugvoer

Casandra
Glad you enjoyed your stay in the cottage and the garden.
Thank you for the amazing review.
Till next time stay safe.
Friendly greetings from all of us at Forest Lane in Clarens.

Forest Lane
Carel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Carel V

Ongelukkig.

Nie duidelike beskrywing van wat nie beskikbaar is nie. Het al by ander plekke bespreek, waar duidelike uiteensetting is van wat beskikbaar is en wat nie. Selfs die woonstelle by die ander plekke het ten minste eetgerei, mikrofolf-oond en TV gehad, teen 'n baie laer prys.

Forest Lane se terugvoer

Thom, jammer maar julle het by ons opgedaag 'n dag voor jul bespreking, sonder enige vroegtydige navraag of dat enige eenhede beskikbaar is.
Ons het aangebied om julle te skuif na Eenheid 1 wat ten volle ingerig is vir 'n klein ekstra bedrag wat van die hand gewys was. Ten spyte van ons hulpvaardigheid en vriendelike diens, het jy aangedui dat julle by Eenheid 3 wil aanbly.
Jul bespreking is deur jul seun gedoen, en ongelukkig blyk dit dat daar nie voldoende seker gemaak was, dat dit wat hy bespreek, aan jul vereistes voldoen nie.
Eenheid 3, is soos geadverteer, 'n luukse slaapkamer met allles soos op die webblad aangedui.
Groete
Helena

Forest Lane
Nils V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nils V

Baie lekker wegkomkans plekkie.

Oulike eenheid wat gemaklik sentraal geleë is aan die middedorp sowel die wandelpaaie.

Forest Lane se terugvoer

Nils, dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te ontvang het.
Tot volgende keer vriendelike groete van ons almal by Forest Lane in Clarens.

Forest Lane
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustige omgewing en baie netjies.

Perfekte verblyf vir 2 persone netjies skoon en rustige omgewing.

Forest Lane se terugvoer

Dit was so 'n voorreg om julle te verwelkom het by Forest Lane.
Baie bly julle het die kuier in Clarens geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Christo L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Baie lekker en uiters vriendelike en behulpsame gasvrou. Sy hou jou ten alle tye ingelig bv krag ens.

Eienaar se kommunikasie uitstekend. Sleutel by aankoms, kragonderbrekings en enige inligting benodig. Sy beveel plekke aan om te besoek en het sommer net lekker geselsies. Wat 'n aangename mens en uitsonderlike mooi tuin, veral die rose.

Forest Lane se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Judith D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D

Baie aangenaam, gerieflik en aan te beveel.

Ons het heerlik gebly. Die aparte huisie is stylvol ingerig en toegerus met al die nodige breek- en elektriese ware. Alhoewel daar nie 'n televisie was nie, het ons dit nie gemis nie. Die uitsig op die pragtige tuin en die voëlvoerders het bygedra tot 'n rustige en kalm atmosfeer. Baie dankie Helena vir 'n kort, maar aangename oorbly. Ons sal beslis volgende keer langer moet kom bly (soos jy voorgestel het) om die omgewing te verken.

Forest Lane se terugvoer

Judith
Baie bly julle het jul kuier geniet!
Ja Forest Lane en Clarens is goed vir jou siel! n Heerlike dorpie om te verken met so baie om te sien en te ervaar.
Hoop rerig dat julle volgende keer langer kan bly.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.

Forest Lane
Albert R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Baie privaat en beeldskoon.

Goeie diens. Vriendelike mense en lekker geslaap.

Forest Lane se terugvoer

Albert,
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Chrisna P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P

Rustig, asemrowend en baie lekker.

Clarens is 'n baie mooi dorp en 'n baie rustige plek. Hou baie van die ligging en die winkels en al die aantreklikheid.

Forest Lane se terugvoer

Chrisna,
Baie bly julle het ons pragtige dorp ervaar.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Helena

Forest Lane
Elandre R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre R

Rus en vrede vir die siel

'n Pragtige en netjiese kothuis naby die rivier in Clarens. Rus en vrede vir die siel.

Forest Lane se terugvoer

Elandre,
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang as gaste.
Baie bly julle het die kuier geniet.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Winston V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V

Extremely convenient and comfortable.

Very happy with the accommodation and surrounds.

Forest Lane se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.
Thank you for the amazing rating.

Forest Lane
Tom E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom E

Beautiful setting and comfort!

Very comfortable and beautiful setting!

Forest Lane se terugvoer

Thank you for the amazing review.
Much appreciated.
Truly hope to see you again.

Forest Lane
Joe R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe R

Baie lekker gekuier en gerus.

Baie skoon en gerieflik.

John L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Baie gerieflik, met alles wat nodig is. Met uitmuntige diens.

Dankie julle. Ons het lekker geslaap.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n absolute voorreg om julle as gaste te ontvang het.
Baie bly julle het dit geniet.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Cornelius Jakobus P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Jakobus P

Waarde vir jou geld terwyl jy dit geniet.

Uitstekende Knus, veilige plek om sonder steurnis jou verblyf te vervolmaak. Hier kan jy ontspan en die omgewing verken.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n voorreg om julle as gaste te ontvang.
Baie bly julle het dit geniet.
Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Jaco W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Snoesig met 'n wonderlike uitsig

Sien sterre.

Forest Lane se terugvoer

Jaco, dit was wonderlik om julle as gaste te ontvang het. Baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle spoedig weer te sien. Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Marcell E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell E

We had a lovely stay at Forest Lane and would highly recommend it, will definitely be back again.

Our hosts were absolutely lovely, very caring and helpful and we appreciated their kindness. Beautiful little cottage with the most beautiful scenery and surroundings.

Forest Lane se terugvoer

Marcell,
Thank you for your amazing review.
We loved having you as guests, and hope to see you again soon.
Friendly greetings from all of us at Forest Lane

Forest Lane
Nadya V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadya V

Verkwikkend! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Die rustige atmosfeer van die bome en berge skep die geleentheid om te herlaai vir die veeleisende realiteit wat wag na 'n besige eerste paar maande van 2021. Die netjiese eenheid is alles wat nodig is om die kuier in Clarens die beste nog te maak.

Forest Lane se terugvoer

Nadya
Baie bly jul kuier het aan al jul verwagtinge voldoen.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Henri M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri M

Skoon, privaat en sentraal

Houthuisie in 'n hoek van die tuin. Baie privaat en ver van enige ander gaste af. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Forest Lane se terugvoer

Henri,
Dit was n voorreg om julle as gaste te gehad het.
Baie bly julle het dit geniet, en lekker gebly.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Anet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V

Pragtige dorpie met kosmostyd en sonneblomme, en dan die omgewing!

Die eenheid het absoluut alles wat mens nodig het. Dit was heerlik.

Forest Lane se terugvoer

Anet,
Baie bly julle het ons mooi dorpie en die asemrowende mooi omgewing geniet.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane

Forest Lane
Antoinette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Ongelooflike ervaring, opregte hartsmense.

Ons was hartlik verwelkom en die eienaars het ter alle tye ons welkom en gerus laat voel. Dit was n fantastiese week.

Forest Lane se terugvoer

Antoinette
Baie bly en dankbaar dat julle die verblyf geniet het.
Dit was n voorreg om julle as gaste te verwelkom.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.
Helena

Forest Lane
Albert R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Vriendelik, gemaklik en netjies.

Baie dankie vir die vars blomme en die sagte sagte spierwit beddegoed. Als was perfek. Dankie ook vir jul vriendelikheid, en die kommunikasie vooraf. Ons het ook die vinnige WiFi waardeer.

Forest Lane se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Dit was n groot plesier!
Vriendelike groete
Bly veilig.
Helena

Forest Lane
Ronell V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V

Dankie vir pragtige plekkie. Alles wat jy benodig is daar. Loopafstand van alles.

Helena baie dankie vir jou vriendelikheid. Al die tips en blomme en sommer alles wat jy ekstra vir ons gedoen het. Sterkte vir jou en jou familie. Vriendelike groete.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n voorreg en groot plesier om julle as gaste te gehad het.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Stéfan T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stéfan T

Rustig en netjies.

Eenheid was pynlik netjies en skoon. Eienaar het kom hoor of als aanvaarbaar is nadat ons in is en verder geen kontak - regtig 'n privaat stukkie verblyf. Heerlik ontspan en na genoeg om te loop na als. Heerlike verblyf vir egpaar.

Forest Lane se terugvoer

Stefan,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Robert L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L

Beautiful and relaxing.

The venue is beautiful and the accommodation exceeded expectations. Security was good.

Forest Lane se terugvoer

Robert it was a pleasure to welcome you to Forest Lane.

Forest Lane
Wendy S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy S

Comfortable and homely.

We enjoyed our stay and found the accommodation to be perfect.

Forest Lane se terugvoer

Thank you, Wendy.
Glad you enjoyed your stay.
Be safe till next time.
Friendly greetings,
Helena.

Forest Lane
Anonieme gas - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andries L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Goeie waarde vir geld. Ek sal beslis aanbeveel! Die groot tuin en onder-dak parkering maak die ervaring selfs nog beter.

Lieflike area wat stapafstand vanaf die dorp is. Baie snoesige verblyf, met als wat mens nodig het. Goed ingerig. Het elke oomblik geniet!

Forest Lane se terugvoer

Andries,
Ons opregte dankie vir n uitstekende terugvoering.
Dit was n absolute plesier om julle as gaste te gehad het. Ons poog werklik om net die beste aan te bied aan ons gaste en hul verblyf so aangenaam en ontspanne as moontlik te maak.
Hoop om julle gou weer te sien.
Bly veilig tot volgende keer
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Jp D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Mooi en netjies.

Groot tuin om in te loop. Mooi view en baie netjiese plek om in te bly

Forest Lane se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Petro S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Ontspannend, rustig, puik.

Pragtige tuin. Lowergroen.

Forest Lane se terugvoer

Petro,
So bly julle kon ontspan en heerlik rus. Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Jm P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jm P

Heerlik gekuier, dankie Helena.

Pragtige plek met 'n uitsig op die berg. Mooi skoon verblyf, ons kom weer kuier.

Forest Lane se terugvoer

An absolute pleasure. Till next time stay safe from all of us at Forest Lane Clarens.

Forest Lane
Pieter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wonderful experience.

Forest Lane is the perfect choice for accommodation in Clarens. It is situated within walking distance of the restaurants and shops - we loved it!

Forest Lane se terugvoer

Pieter,
Thank you for the great review. As soon as life becomes normal again, we plan to upgrade.
Stay safe
Helena

Forest Lane
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Keith V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Keith V

The place is small but really beautiful inside with great bed and linen and lovely bathroom, and kitchenette is well equipped.

Unfortunately it is located on a relatively busy sand road and there is a lot of dust. Braai area is not great. There are many places to choose from in the price range which are larger and equally equipped.

Forest Lane se terugvoer

Keith
Thank you for the good revue on décor, bed and linen. Unfortunately dust roads are part and parcel of small town living as only the main road in Clarens is tarred. The braai area is not for guest, but we make it available on request as a favour to guest on request as it is not on our webpage or advertised.
Kind regards
Helena

Forest Lane
Ria E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E

Awesome.

Aangename verblyf. Baie tuis laat voel met ons vriendelike ontvangs Onverbeterlik.

Forest Lane se terugvoer

Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Petro V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Pragtige plek, vriendelike behulpsame diens.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid. Pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel as iemand 'n plekkie in Clarens wil besoek.

Forest Lane se terugvoer

Baie dankie Petro. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.

Forest Lane
Kriek R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kriek R

Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen en ons sal dit definitief aanbeveel.

Die eenheid was baie netjies en sentraal geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en weer daar kom bly.

Forest Lane se terugvoer

Kriek en Emma
Baie bly die eenheid het aan al jul verwagtinge voldoen. Dit was heerlik om julle te ontmoet, en hoop dat julle spoedig weer sal kom kuier.
Vriendlike groete
Helena

Forest Lane
Raymond M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M

Wonderlike en oulike verblyf in ‘n wonderlike dorpie.

Baie mooi eenheid wat netjies en skoon is. Die eenheid is baie privaat en het alles om 'n naweekwegbreek baie gemaklik te maak, soos die luukse groot bed, goed uitgeruste kombuis, elektriese komberse, elektriese muurverwarmer en gaskaggel. Baie vriendelike ontvangs en interaksie gehad met Helena wat uit haar pad gaan om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die gastehuis is baie naby aan die hoofgedeelte van die dorp en is maar net 5 minute of so se loop tot al die restaurante en winkels.

Forest Lane se terugvoer

Raymond dit was n groot voorreg om julle as gaste te ontvang. Baie bly julle het lekker gebly en hoop om weer spoedig van julle te hoor.
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f83d57301285e493287919788e1ef7e482ab97b45473567751c2d492ecff9cdfb53261f26fffa3a676beaa89b85df5dcde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 102 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.517493109602 28.415402689371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang