Forest Lane
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 14 Feb 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 000R667 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Lane is in die klein dorpie Clarens geleë en bied 3 gerieflike kamers wat oor 'n pragtige tuin uitkyk. Forest Lane is in 'n rustige omgewing geleë, net 500 m vanaf die dorp se plein met sy restaurante, kunsgalerye en winkels.
Forest Lane Unit 1 is 'n luukse selfsorghut. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het sy eie ingang en stoep. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe.
Forest Lane Unit 2 is 'n luukse suite. Dit het sy ingang met 'n patio en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit bied ook 'n kaggel vir die koue winteraande en 'n TV met Netflix.
Forest Lane Unit 3 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n privaat ingang met tee- en koffiemaakgeriewe.
Forest Lane bied ook gaste gratis WiFi. Die verblyf is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Die ligging bied toegang tot pragtige stap- en bergfietsroetes, en gaste kan Golden Gate Highlands Nasionale Park, 22 km ver, besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Forest Lane het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 12, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang