Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Londiwe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

If you love nature, I recommend Forest Lodge for you. Our stay was the best. The room was clean and the breakfast was nice with a variety of food to choose from. Oh, and the view was out of this world!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pragtige plek. Alles wat nodig was. Netjies en baie goed geleë. Waarde vir geld 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Modern stay in St. Lucia. It's a bit more like a hotel, but it is a good place to stay. Good location, medium sized rooms with bathroom. Friendly, personal. There is a beautiful courtyard and several sitting areas. Nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vriendelike staf, ruim kamers, fantastiese ontbyt, wonderlike uitstappies. Die staf was altyd behulpsaam, en Bheki, ons toeroperateur, was baie goed ingelig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Personeel is vriendelik, behulpsaam en netjiese omgewing Ontbyt reëlings is aangepas om ons in ons kamer te bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel. Die admin is nie reg nie. Hulle moet asseblief net werk aan die admin-gedeelte. Eers het hulle ons lêer misplaas en toe die verkeerde inligting neergeskryf oor die aantal dae en die bedrag wat ons reeds betaal het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thanduxolo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2018

Beds were terrible. They need to change their mattresses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mitchell G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2017

Dit was baie genotvol. Ons het dit terdeë geniet. Almal was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ek wens die res van Suid-Afrika was so.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2017

Verblyf uitstekend. Die verblyf in die oord was baie lekker en bo verwagting. Sal weer soheentoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Waldo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2017

Baie mooi atmosfeer in die natuur met vriendelike diens. Ons het in Kamer 2 gebly, wat mooi weggesteek was buite. Kamers is baie mooi toegerus, ons het wel gevind dat die kamer nog nie volledig toegerus was nie (dak was nog nie klaar geverf nie) en die toilet het 'n baie ou toiletdeksel opgehad. Kos was nie van 'n baie goeie standaard nie, en ons het op ons tweede dag gekies om eerder die Wimpy te besoek. Diens is van 'n baie goeie standaard en vriendelik ook. Ons handdoeke was nooit vervang nie, en ons moes vra vir 'n tweede handdoek op ons aankoms, en weer daarna vir nuwe handdoeke op ons derde dag. Ons het gevind dat die stort en vloer nie behoorlik skoongemaak was van vorige besoekers nie, met seepmerke en sand/modder op die vloere, sowel as 'n taai ketel-tafel. Die plasing van die gastehuis is baie mooi en het gemaak vir uitstekende fotografie geleenthede!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juliet
Forest Lodge
Thank you, Waldo, for your valued opinion. I will certainly sort out the housekeeping. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelicanstraat 15, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1c9ee7b3adc0dac39bbd56e113382285a6a2064528c4db3b76349f2cd918770fc460159a301a50416fe6feeb4e2bdc1082?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 15 Pelican Street St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372724913984 32.415438741446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang