Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Manor Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helen S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Wonderful, relaxing stay. Very neat & tidy. The host was always there to help & give advice on places to visit & restaurants. The breakfast is great. The swimming pool was a great way to cool off & the bird life in the garden is a bonus. The honesty bar is a great idea. Secure parking. The rooms are very neat & tidy. The staff are all very friendly. Definitely recommend them for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beste gaste huis ooit. Die vyfster moet opgradeer na 'n 6-ster. Topklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die Vyfster moet update na 'n ses ster. Fantastiese gastehuis. Awesome plek, goeie diens, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Aangename verblyf. Die gastehuis is baie gerieflik, alhoewel hulle noem dat ontbyt van 7 uur in die oggend begin, begin die staf eers om 7 uur te werk. So word die ontbyt regtig eers bedien van 7h30 af. Dit is ongelukkig te laat as mens afsprake het. Die ontbyt was wel smaaklik. Die telefoonnommer wat gegee word vir na-ure werk, is ongelukkig nie en die instruksie vir die inlewer van sleutels nie genoem nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha C
1 nag
5.0
Des 2023

Wonderful. It is a lovely place to stay. It's neat and the staff is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Very good. I enjoyed the stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annolien D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Uitstekend! Ernest, ons gasheer, het ons so welkom gemaak. Ons verblyf was puik, die kamers, badkamers netjies en skoon. Die omgewing rustig, stil en veilig. Ontbyt was professioneel, vars bestanddele en smaaklik. Ons sal beslis vir Forest Manor Guesthouse aanbeveel. Baie dankie Ernest vir die gesels en jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle V
1 nag
5.0
Apr 2023

Excellent! I cannot fault our stay - it far exceeded our expectations. We would definitely stay at Forest Manor again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vinnige pitstop in Umhlanga. Met aankoms is ons vriendelik en professioneel gegroet. Ruim kamer badkamer en die aircon was luuks lekker. Swembad is skoon en netjies die res vd gastehuis ook. Die ontbyt was ingesluit en regtig lekker met 'n spyskaart van 'n paar opsies van french toast met kaas en bacon tot omelette ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alfred
Forest Manor Boutique Guest House
Goeie dag, ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons perseel geniet. Baie dankie vir die warm woorde, van vandag af sal dit jou tweede huis wees. Groete Alfred

Wayne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

We will definitely be making a further reservation. Our stay was unfortunately only for one night. The bed was very comfortable, the room was large and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 755
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 62, La Lucia, Durban, 4430, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2NkMDg2LTdiYjEtNDYwMi04NWYxLWQ5YWM2NDQ5NGY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 62 Forest Drive La Lucia 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.748382698904 31.073192953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang