Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Manor Boutique Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Forest Manor Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Helen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S

Wonderful, relaxing stay.

Very neat & tidy. The host was always there to help & give advice on places to visit & restaurants. The breakfast is great. The swimming pool was a great way to cool off & the bird life in the garden is a bonus. The honesty bar is a great idea. Secure parking. The rooms are very neat & tidy. The staff are all very friendly. Definitely recommend them for a great stay.

Joubert M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert M

Beste gaste huis ooit.

Die vyfster moet opgradeer na 'n 6-ster. Topklas.

Joubert M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert M

Die Vyfster moet update na 'n ses ster. Fantastiese gastehuis.

Awesome plek, goeie diens, vriendelike personeel.

Dawn W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Aangename verblyf.

Die gastehuis is baie gerieflik, alhoewel hulle noem dat ontbyt van 7 uur in die oggend begin, begin die staf eers om 7 uur te werk. So word die ontbyt regtig eers bedien van 7h30 af. Dit is ongelukkig te laat as mens afsprake het. Die ontbyt was wel smaaklik. Die telefoonnommer wat gegee word vir na-ure werk, is ongelukkig nie en die instruksie vir die inlewer van sleutels nie genoem nie.

Alisha C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha C

Wonderful.

It is a lovely place to stay. It's neat and the staff is friendly.

Marietjie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Very good.

I enjoyed the stay very much.

Annolien D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D

Uitstekend!

Ernest, ons gasheer, het ons so welkom gemaak. Ons verblyf was puik, die kamers, badkamers netjies en skoon. Die omgewing rustig, stil en veilig. Ontbyt was professioneel, vars bestanddele en smaaklik. Ons sal beslis vir Forest Manor Guesthouse aanbeveel. Baie dankie Ernest vir die gesels en jou gasvryheid.

Rochelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Excellent!

I cannot fault our stay - it far exceeded our expectations. We would definitely stay at Forest Manor again in the near future.

Emri G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emri G

Vinnige pitstop in Umhlanga.

Met aankoms is ons vriendelik en professioneel gegroet. Ruim kamer badkamer en die aircon was luuks lekker. Swembad is skoon en netjies die res vd gastehuis ook. Die ontbyt was ingesluit en regtig lekker met 'n spyskaart van 'n paar opsies van french toast met kaas en bacon tot omelette ens.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Goeie dag,
ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons perseel geniet.
Baie dankie vir die warm woorde, van vandag af sal dit jou tweede huis wees.
Groete
Alfred

Forest Manor Boutique Guest House
Wayne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

We will definitely be making a further reservation.

Our stay was unfortunately only for one night. The bed was very comfortable, the room was large and clean.

Christo O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo O

Baie netjies, professioneel en goeie waarde vir geld.

Sentraal geleë vir besigheid, waarde vir geld, goeie diens.

Marjoné V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marjoné V

Matig en teleurstellend vir 'n 5-ster.

Ons kamer was omgeruil met ons aankoms, so dit was bietjie onverwags. Die blindings in die kamer het nie behoorlik gewerk nie. Daar was vorige gaste se goed in die yskassie. Een van die ontbytpersoneellede bedien die gaste terwyl hulle slippers dra. En het ook nie eens 'n uniform aan gehad nie. Dit moet glad nie so wees vir 'n 5-ster gerief nie. Gastehuis is baie mooi, maar daar is geen 'attention to detail' nie, wat teleurstellend is vir 'n 5-ster. In die ontbytarea is 'n sertifikaat van hulle gradering op en dit het 31 Des. 2020 reeds verval. So dit het mens laat wonder of hulle steeds as 5-ster gegradeer is of nie?

Cliff S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff S

Lovely location.

Great accommodation in a great location.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Dankie vir die warm woorde, sal aanhou doen wat ons doen om hierdie tuiswarm en veilig te hou vir almal.
Groete
Alfred

Forest Manor Boutique Guest House
Nic V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Ontvangs, bestuur en personeel, verblyf en ontbyt - alles was puik.

Inwonende bestuurder was altyd beskikbaar en baie goeie algemene kennis. Personeel was doeltreffend en vriendelik. Die gastehuis se binne versiering is uitstekend, wou 'n paar van die items huis toe vat. Baie netjies en skoon. Ontbyt was uitstekend - verskeie van die opsies probeer!

Benjamin O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin O

Goeie ligging, heerlike ontbyt.

Die kamers was netjies en skoon. Daar is 'n verskeidenheid ontbytopsies om van te kies. Ek het die vol Engelse ontbyt probeer en dit was heerlik.

Debby P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Debby P

Home from home, reallly great place to stay for business or leisure.

Great service, spacious and well thought out room.

Mariette G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G

Baie skoon en netjiese gastehuis, met ruim kamer. Uitstekende ligging. Loraine is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ideale ligging. Ons is baie vriendelik deur Loraine ontvang en sy het ons regtig welkom laat voel.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Ek hoop dat alles goed gaan.
Dit was lekker om jou by Forest Manor te hê, hoop om jou binnekort te sien.
Dankie vir die mooi woorde.

Forest Manor Boutique Guest House
Hansie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie F

Die personeel laat mens baie welkom voel, hulle gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer. 1 van my gunsteling-gastehuise in KZN. Die bestuur (Alfred) gaan uit sy pad om vir jou behoeftes te sog! Dankie Forest Manor!

Baie skoon, hoë kwaliteit en vir seker baie verwelkoming!

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Oohhh...Baie dankie dit was baie lekker om jou by Forest Manor te hê. En baie dankie vir jou mooi woorde ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom.
Regards
Alfred

Forest Manor Boutique Guest House
Juanita B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Super friendly staff, had awesome time with Forest Manor, the rooms are clean and serviced daily.

Truly recommend a visit to them!

Joan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan S

Outstanding.

The staff were welcoming, readily available to answer questions and the overall stay was very comfortable. The attention to detail was evident.

Amanda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Not sure if I will return.

Lovely rooms, very friendly and attentive staff. A few 5 star grading requirements are missing. Biggest concern and disappointment was the total lack of Covid Safety protocol requirements. No attention is paid to this at all. It is a pity that the guests safety is not their number one concern. Apart from that, it is a lovely place, with lovely staff.

Dv H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dv H

Veilig. Gemaklik. Skoon.

Baie geniet. Beveel absoluut aan om uit te probeer.

Theo S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Alles was fantasties!

Vriendelike diens. Baie mooi kamers. Modern en skoon. Heerlike swembad. Lekker ontbyt.

Chereze M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereze M

Lekker!

Sal beslis weer gebruik maak van Forest Manor Boutique Guest House. Ons het gesukkel om verblyf te kry omdat dit tydens die skoolvakansie was. Forest Manor het ons bygestaan en gehelp met verblyf. Julle plek is pragtig en baie gerieflik.

Leon V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Ondervinding was fantasties, baie welkom gevoel en sal beslis terug wees.

Verblyf was baie netjies en het vinnig tuis gevoel. Alfred die gasheer was fantasties en baie behulpsaam. Elke oggend en aand was ek gegroet en terug verwelkom. Ontbyt was heerlik, vars en kamers twee maal n dag netjies gemaak. Meer as genoeg spasie gehad, netjies en moderne geriewe. Strand is loopafstand weg van die gastehuis en binne 1 km is La Lucia Mall vir inkopies ens. Ek sal beslis terug wees.

Anel L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel L

Uitstekend.

Beste ooit. Was al drie keer daar, gaan beslis weer.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words. We are glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back soon.
Mandisa.

Forest Manor Boutique Guest House
Schalk V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Regtig op die hande gedra.

Baie gelukkig met diens!

Pieter B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Uitstekende geriewe en baie goeie diens.

Baie aangename verblyf en knap personeel.

Mariaan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Baie mooi net jammer daar is nie see-uitsig nie.

Baie mooi gastehuis en vriendelike personeel. Jammer net daar is geen see-uitsig nie.

Casper B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en personeel baie gaaf en hulpvaardig.

Anel L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel L

Fantasties! Stukkie van die Paradys. Ons gaan beslis weer!

Baie dankie aan Forest Manor Boutique Guest House se personeel vir 'n wonderlike wegbreeknaweek. Alles was perfek.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Hello Anel,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het julle naweek by ons geniet.
Mooi bly en kom kuier weer.

Groete,
Portia

Forest Manor Boutique Guest House
Elizabeth M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Quiet, spacious, easily accessible with secure parking.

We were fortunate to be bumped up to Executive Suite. Very spacious and private. Breakfast was delicious. My husband will use Forest Manor for business stays too. Very easy to find and close enough to Durban.

Lizette R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Very pleasant stay!

Room and facilities were exceptional - just a pity no sea view.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Dear Lizette,

We are happy that you enjoyed your stay with us and would love to have you back again.

Kind regards,
Portia

Forest Manor Boutique Guest House
Gideon B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B

Ons is vriendelik ontvang en het sommer vinnig tuis gevoel.

Die gasvrou het ons sommer vining tuis laat voel toe ons die aand arriveer. Die kamer is baie gerieflik en netjies. Ons het ook baie veilig gevoel. Die ontbyt was heerlik en ons was reg vir ons dag se reis. Ons sal weer kom.

Anthony O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony O

Very convenient and pleasant place to stay.

The establishment is very conveniently located close to Umhlanga, rooms are clean and well presented, staff are very pleasant. Breakfast is served from 7 am, however, was not set up and ready by 7 am.

Marina V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Baie baie lekker.

Baie baie lekker gebly. Staf baie vriendelik.

Andries T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Was heerlik gewees.

Dit was werklikwaar 'n asemrowende ervaring gewees. Die onbyt was fantasties en smaakvol. Die toegang tot jou kamer en parkering was na wense. Daar is tot 'n honesty bar wat baie nuttig is as mens baie dorstig raak. Rerigwaar 'n voorreg gewees om daar te bly.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Hello Andries,
Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons hoop ons sal julle weer sien.

Geniet die dag verder.

Groete,
Portia

Forest Manor Boutique Guest House
Johan S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Amazing.

Dis 'n great en amazing plek en die ligging is reg en goed en altyd lekker om daar te wees.

Elana G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana G

Aangename ervaring.

Skoon, baie netjies, waarde vir geld ervaring. Sal vir seker teruggaan.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Hello Elana,
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en hoop om julle weer te sien.
Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.
Groete,
Portia

Forest Manor Boutique Guest House
Lefa M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lefa M

Everything was perfect.

The place was clean and the staff was friendly and helpful.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words. We look forward to welcoming you back soon.

Forest Manor Boutique Guest House
Talita V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Home away from home, absoluut perfekte verblyf.

Baie netjiese plek met ongelooflike diens. Naby alles. Heerlike ontbyt. Regtig 'n home away from home.

Magdalena O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena O

Alles was reg en waardeer die opvolg-oproep voor die tyd.

Gasvryheid en professionaliteit wat jou begroet van die eerste kennismaking met Forest Manor Boutique Gastehuis tot jy jou sleutel inhandig.

Harry T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Harry T

Uitstekend.

Baie netjiese plek en goeie waarde vir geld. Die enigste rede hoekom sekuriteit nie volle punte gekry het was die elektriese hek wat hulle besig was om te herstel.

Amanda C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Rustig.

Pragtige plek. Verwag net dat as jy meer as een nag slaap, die kamer koffie, tee, melk aangevul word.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Hallo Amanda

Ons personeel moet elke dag die geriewe wat gebruik is verplaas wanneer die kamer gediens word. Ek is baie jammer dat dit nie vir julle gedoen is nie. Ek sal nagaan waarom dit nie gedoen was nie.

Geniet jou dag verder.

Groete

Portia

Forest Manor Boutique Guest House
Sinuses T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinuses T

Great Place.

Lovely place, will recommend for someone.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Thank you for your kind words. We are glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back soon.

Forest Manor Boutique Guest House
Amanda M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Die dame het ons warm verwelkom en ons spesiaal laat gevoel.

Dit was regtig baie lekker, skoon en warm. 'n Pragtige plek om in te bly.

John V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John V

Baie geniet.

Lekker gebly en was goed versorg.

Werner M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M

Goeie verblyf en goed geleë. Heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Hlanganani M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hlanganani M

Excellent

Great value for money, the rooms were clean. Customer service was on point. I will definitely stay there on my next visit to Durban.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Dear Hlanganani

Thank you for your kinds words. We are glad that you enjoyed your stay and would love to have you back again.

Kind regards,
Portia

Forest Manor Boutique Guest House
Lizelle G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle G

Ons het dit geniet.

Die kort tydtjie wat ons daar spandeer het was baie lekker en ontspannend. Ek dink egter dat die ontvangs van die personeel kan better wees wanneer jy arriveer na jou lang reis. Maar die kamer was gemaklik en baie mooi. Ek komplimenteer die decor in die huis en kamers dit het my baie tuis laat voel.

Ella D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella D

Baie gerieflike verblyf en heerlike ontbyt.

Ons het ons naweek baie geniet. Die gastehuis bied alles wat jy nodig het, en die ontbyt was heerlik.

Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer

Hello Elsabe,

Ek is bly julle het julle naweek by ons geniet.

Hoop ons sal julle weer sien.

Groete,

Portia

Forest Manor Boutique Guest House
Lesley O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley O

Fantastiese verblyf.

Ons was twee persone op sakereis en elkeen het sy eie kamer gehad. Dit is die beste verblyf wat ek nog ooit gehad het. Alles was net van die beste en perfek! Die netheid, rustigheid, dekor en gerief was net fantasties.

Khutso R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khutso R

It was lovely although we got lost on our way there.

A map or GPS coordinates would assist other travellers.

Roux V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roux V

Die verblyf was aangenaam en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons bly gewoonlik in hotelle of deeltitel eenhede. Die verblyf was aangenaam - meubels in ons kamer (honeymoon suite) was afgeleef en behoort vervang te word. Die huis en fasiliteite is baie netjies en skoon. Baie lekker ontbyt en personeel is baie vriendelik - veral Portia, die bestuurder. Jammer die huis het nie 'n see-uitsig nie.

Reinhardt N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt N

Verblyf was uitstekend.

Uitstekend! Ligging baie goed. Geriewe was baie netjies.

Jj S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jj S

Dit was baie aangenaam en ons het dit regtig geniet!

Sal dit definitief aanbeveel en ook weer gebruik.

Elske K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elske K

Great! Waarde vir geld, uitstekend!

Baie dankie, dit was awesome om daar te bly, soveel meer as 'n 5-ster hotel, ek bly graag weer daar!

Charlotte V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Uitstekend!

Fantasties! Bitter goed geleë. Die kamers is luuks en netjies. Sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Moya F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya F

Excellent.

Definitely a must stay at while in Durban! Excellent rooms and staff did all they could to help. Will certainly be back on our next trip to S.A.

Betty L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betty L

The accommodation was superb and staff were very friendly and helpful. Enjoyed every minute

We had a wonderful stay and enjoyed every minute of our holiday. It was so nice to be surrounded by beautiful things and friendly people that went out of their way to make you feel welcome and at home. The rooms were comfortable and breakfast was nice enough to pick up few kilograms. We also used the pool every day and enjoyed it after a hot day at the beach. The concept of an honesty bar made it easy to get some cold refreshments when you want it. I will definitely use it again if we travel in that direction. Keep up the good work.

Chris S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Great

10 nights of pure pleasure! Great staff and awesome accommodation! Thanks.

Charles U - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles U

Dit was fantasties en hulle het ons so op ons gemak laat voel.

Ek hou glad nie daarvan om in 'n B&B te bly nie, want mens voel ongemaklik om in iemand se huis te bly saam met vreemde mense, maar hulle het ons so goed hanteer. Ek wil hulle prys vir hulle gasvryheid. Al die personeel wat daar werk, is fantasties.

Vanaf
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 755
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 62, La Lucia, Durban, 4430, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2NkMDg2LTdiYjEtNDYwMi04NWYxLWQ5YWM2NDQ5NGY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 755 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 62 Forest Drive La Lucia 4430 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.748382698904 31.073192953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang