Forest Manor Boutique Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alfred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Helen S - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful, relaxing stay.
Joubert M - Jan 2024
Algehele gradering
Beste gaste huis ooit.
Joubert M - Jan 2024
Algehele gradering
Die Vyfster moet update na 'n ses ster. Fantastiese gastehuis.
Dawn W - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Alisha C - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Marietjie V - Apr 2023
Algehele gradering
Very good.
Annolien D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Rochelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent!
Emri G - Jan 2023
Algehele gradering
Vinnige pitstop in Umhlanga.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Goeie dag,
ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons perseel geniet.
Baie dankie vir die warm woorde, van vandag af sal dit jou tweede huis wees.
Groete
Alfred
Wayne M - Des 2023
Algehele gradering
We will definitely be making a further reservation.
Christo O - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, professioneel en goeie waarde vir geld.
Marjoné V - Feb 2023
Algehele gradering
Matig en teleurstellend vir 'n 5-ster.
Lees meerCliff S - Des 2022
Algehele gradering
Lovely location.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Dankie vir die warm woorde, sal aanhou doen wat ons doen om hierdie tuiswarm en veilig te hou vir almal.
Groete
Alfred
Nic V - Okt 2022
Algehele gradering
Ontvangs, bestuur en personeel, verblyf en ontbyt - alles was puik.
Benjamin O - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, heerlike ontbyt.
Debby P - Nov 2022
Algehele gradering
Home from home, reallly great place to stay for business or leisure.
Mariette G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese gastehuis, met ruim kamer. Uitstekende ligging. Loraine is baie vriendelik en hulpvaardig.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Ek hoop dat alles goed gaan.
Dit was lekker om jou by Forest Manor te hê, hoop om jou binnekort te sien.
Dankie vir die mooi woorde.
Hansie F - Okt 2021
Algehele gradering
Die personeel laat mens baie welkom voel, hulle gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer. 1 van my gunsteling-gastehuise in KZN. Die bestuur (Alfred) gaan uit sy pad om vir jou behoeftes te sog! Dankie Forest Manor!
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Oohhh...Baie dankie dit was baie lekker om jou by Forest Manor te hê. En baie dankie vir jou mooi woorde ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom.
Regards
Alfred
Juanita B - Jan 2020
Algehele gradering
Super friendly staff, had awesome time with Forest Manor, the rooms are clean and serviced daily.
Joan S - Des 2020
Algehele gradering
Outstanding.
Amanda D - Des 2020
Algehele gradering
Not sure if I will return.
Dv H - Aug 2020
Algehele gradering
Veilig. Gemaklik. Skoon.
Theo S - Des 2019
Algehele gradering
Alles was fantasties!
Chereze M - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker!
Leon V - Sep 2019
Algehele gradering
Ondervinding was fantasties, baie welkom gevoel en sal beslis terug wees.
Lees meerAnel L - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Thank you for your kind words. We are glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back soon.
Mandisa.
Schalk V - Nov 2019
Algehele gradering
Regtig op die hande gedra.
Pieter B - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en baie goeie diens.
Mariaan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi net jammer daar is nie see-uitsig nie.
Casper B - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anel L - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties! Stukkie van die Paradys. Ons gaan beslis weer!
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Hello Anel,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het julle naweek by ons geniet.
Mooi bly en kom kuier weer.
Groete,
Portia
Elizabeth M - Jan 2018
Algehele gradering
Quiet, spacious, easily accessible with secure parking.
Lizette R - Okt 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay!
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Dear Lizette,
We are happy that you enjoyed your stay with us and would love to have you back again.
Kind regards,
Portia
Gideon B - Mei 2018
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en het sommer vinnig tuis gevoel.
Anthony O - Jan 2018
Algehele gradering
Very convenient and pleasant place to stay.
Marina V - Des 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Andries T - Des 2017
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Hello Andries,
Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons hoop ons sal julle weer sien.
Geniet die dag verder.
Groete,
Portia
Johan S - Des 2017
Algehele gradering
Amazing.
Elana G - Des 2017
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Hello Elana,
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en hoop om julle weer te sien.
Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.
Groete,
Portia
Lefa M - Sep 2017
Algehele gradering
Everything was perfect.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Thank you for your kind words. We look forward to welcoming you back soon.
Talita V - Jun 2017
Algehele gradering
Home away from home, absoluut perfekte verblyf.
Magdalena O - Feb 2017
Algehele gradering
Alles was reg en waardeer die opvolg-oproep voor die tyd.
Harry T - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Amanda C - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Hallo Amanda
Ons personeel moet elke dag die geriewe wat gebruik is verplaas wanneer die kamer gediens word. Ek is baie jammer dat dit nie vir julle gedoen is nie. Ek sal nagaan waarom dit nie gedoen was nie.
Geniet jou dag verder.
Groete
Portia
Sinuses T - Okt 2017
Algehele gradering
Great Place.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Thank you for your kind words. We are glad that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back soon.
Amanda M - Mei 2017
Algehele gradering
Die dame het ons warm verwelkom en ons spesiaal laat gevoel.
John V - Des 2017
Algehele gradering
Baie geniet.
Werner M - Des 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf en goed geleë. Heerlike ontbyt.
Hlanganani M - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Dear Hlanganani
Thank you for your kinds words. We are glad that you enjoyed your stay and would love to have you back again.
Kind regards,
Portia
Lizelle G - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Ella D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf en heerlike ontbyt.
Forest Manor Boutique Guest House se terugvoer
Hello Elsabe,
Ek is bly julle het julle naweek by ons geniet.
Hoop ons sal julle weer sien.
Groete,
Portia
Lesley O - Aug 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Khutso R - Jul 2016
Algehele gradering
It was lovely although we got lost on our way there.
Roux V - Sep 2016
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Reinhardt N - Feb 2015
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Jj S - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ons het dit regtig geniet!
Elske K - Nov 2014
Algehele gradering
Great! Waarde vir geld, uitstekend!
Charlotte V - Jul 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Moya F - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent.
Betty L - Jan 2014
Algehele gradering
The accommodation was superb and staff were very friendly and helpful. Enjoyed every minute
Lees meerChris S - Jan 2014
Algehele gradering
Great
Charles U - Des 2013
Algehele gradering
Dit was fantasties en hulle het ons so op ons gemak laat voel.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 62, La Lucia, Durban, 4430, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang