Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Moon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Moon is 'n klein en romantiese kothuis wat selfsorgverblyf in Knysna in die Wes-Kaap, bied. Die dek van hierdie kothuis is in die boomtoppe versteek met 'n pragtige uitsig deur die takke.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 kamer en 'n badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n toonbank. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en buitebad.

Die oopplan-kombuisie is deel van die kamer en is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus.

Die buite-area het gemaklike stoele wat perfek is vir 'n oggendkoffie. Daar is 'n hangmat en 'n lieflike pootjiesbad op die dek.

'n Kort wandeling deur die woud lei na 'n sprankelende skoon swembad wat met gaste in 2 ander cabins gedeel word.

Daar is 'n staproete deur pragtige fynbos en 'n woud.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c86dc496dec404561950bc638b1a91bb9fd4555aa0da8be61138ad1e7d7f5669ad4f0b99a955dff82fcad03543d490fe51f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) Rheenendal Road Rheenendal 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986963217466 22.97812404855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang