Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Rest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erlanka S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Fantasties. Fantastiese eenheid, uitstaande diens en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Forest Rest
Baie dankie Erlanka, vir die bespreking by ons. Dit sal vir ons lekker wees om jul weer te akkommodeer. Ons het dit baie geniet met julle hier. Baie groete, Louise.

Juani D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Pragtig en rustig. Baie dankie Louise vir die pragtige en rustige verblyf en vir al die bederfies in ons eenheid en vir jou vriendelikheid. Die tuin is 'n lushof en die rose is pragtig. Sal enige tyd weer daar kom bly en dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Forest Rest
Dankie dat julle by ons kom bly het, Juanita. Ek is so bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te sien.

Alicea O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Hemelse verblyf wat jou verwagtinge oortref! Forest Rest het werklik sy naam vervul: heerlike rus in prag natuurskoon. Ons was baie vriendelik deur Louise ontvang en het sommer klaar tuis gevoel. Die plek is baie netjies, stylvol toegerus met klassieke afronding en luukse ontwerp. Die bykomende bederfies het ons verras en bygedra tot 'n baie aangename bly. Ek sal dit beslis aanraai en definitief weer 'n draai maak as ek die geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Forest Rest
Beste Alicea, Dit was vir ons 'n voorreg dat julle hier kom bly het. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle eendag weer te ontvang. Baie groete, Louise Roux

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella-straat 50, Torwood Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNDc5NTNjLWYzNGYtNGI4Yi05MDZlLWIxNmU3MTk5OTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 50 Stella Street Torwood Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060729600442 18.857003206885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang