Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Valley Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Johanna Cornelia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gerus en sal beslis weer gaan. Die natuurskoon is fantasties! Mal oor die jacuzzi en die kaggel binne die huisie. Baie lekker gekuier en is baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Forest Valley Cottages
Dankie mun Anel... I'm very pleased you loved it... hope you put it in your calendar to visit again?

Sarlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Best way to bond with spouse. Peaceful, beautiful view. Private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Forest Valley Cottages
Super, super guys, loved having them

Albert V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beste vakansie ooit. Perfect honeymoon. Fantastiese plekkie, ligging en atmosfeer en uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Forest Valley Cottages
Baie dankie vir u besonderse resensie. Dit maak ons uiters gelukkig om terugvoering vanaf ons gaste te kry. Mooi bly, ons hoop om u binnekort weer te sien.

Marliese B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A magical stay. The most magical stay in a long time. Quiet forests. Romantic. Awesome vistas. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Forest Valley Cottages
Why, thank you very much. Next time you come, do collect an ice-cold bottle of bubbly from us. Cheers, Mark at Forest Valley

Shandre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig en luuks. Pragtige huisies, alles wat jy nodig het is daar en dis naby Knysna en die park (Dalene Matthee gedenksteen, groot boom en staproetes). Plek is pragtig versorg en luuks ingerig. Was gelukkig om deur 'n loerie besoek te word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Forest Valley Cottages
Baie dankie vir u besonderse resensie. Dit maak ons uiters gelukkig om terugvoering vanaf ons gaste te kry, bly u kon flitsige kuier van ons Knysna Loerie kry. Mooi bly, ons hoop om u binnekort weer te sien.

Irmela P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, natuur. Heerlik gebly, rustigheid en natuurskoon. Alles was netjies gehou en die mense behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Forest Valley Cottages
Baie dankie! Dit is altyd 'n plesier om te hoor ons gaste het hul wegbreek by ons geniet. Mooi bly en veilig wees. Vriendelike groete Forest Valley Bestuur

Thabang S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Amazing, gorgeous and tranquil. Absolutely stunning and tranquil. Had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie lekker gebly. Heerlik gebly. Die plek is baie netjies en die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mark
Forest Valley Cottages
Baie dankie. Glad you loved it.

Nadia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Breathtaking views, relaxing. Loved it! Staff helpful. Awesome! The driveway for Forest Valley Cottages is a bit steep for a small car with 'low power'. Maybe cementing all the way can help. But it was a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mark
Forest Valley Cottages
you for the heads up, it is in the pipeline!

Gerrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Pragtige uitsig, netjies en goeie diens. Forrest Valley Cottages is stylvol, skoon, netjies en baie privaat met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 151

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53731727aa149e56b7d771f4e55eb903bd4160b64e68a3bbbae07fd28f3ca267bb9f6356ad7d561f9e5b09d02fb090bc2fc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.988524671857 22.98569164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang