Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest View Cabins

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 1 - slaapplek vir 2
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Verder is daar 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus is. 'n Onderdakdek, braai-area, plonspoel en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere en geen dagbesoekers word toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid moet in kontant met aankoms betaal word. Dit sal via EFT binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

Forest View Cabins is in ’n beboste gebied geleë en soms word timmerhout van die plantasies naby ons geoes en dit mag dalk ’n geraas veroorsaak tydens werksure.

Houthuise word slegs op versoek skoongemaak en nie op Sondae nie.

Let asb. daarop dat die houthuise nie TV's of oonde het nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 2 - slaapplek vir 2
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -leefarea met 'n kaggels en kombuisie. Verder is daar 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus is. 'n Onderdakdek, braai-area, plonspoel en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere en geen dagbesoekers word toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid moet in kontant met aankoms betaal word. Dit sal via EFT binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

Forest View Cabins is in ’n beboste gebied geleë en soms word timmerhout van die plantasies naby ons geoes en dit mag dalk ’n geraas veroorsaak tydens werksure.

Houthuise word slegs op versoek skoongemaak en nie op Sondae nie.

Let asb. daarop dat die houthuise nie TV's of oonde het nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 3 - slaapplek vir 6
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en die ander 1 met 2 enkelbeddens. In die sitarea is daar 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Verder is daar 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskassie, vierplaatgasstoof, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus is. 'n Onderdakdek, braai-area, plonspoel en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere en geen dagbesoekers word toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid moet in kontant met aankoms betaal word. Dit sal via EFT binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

Forest View Cabins is in ’n beboste gebied geleë en soms word timmerhout van die plantasies naby ons geoes en dit mag dalk ’n geraas veroorsaak tydens werksure.

Houthuise word slegs op versoek skoongemaak en nie op Sondae nie.

Let asb. daarop dat die houthuise nie TV's of oonde het nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 4 - slaapplek vir 6
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n koninggrootte-bed en die ander 1 met 2 enkelbeddens. In die sitarea is daar 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskassie, vierplaatgasstoof, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus is. 'n Onderdakdek, braai-area, plonspoel en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere en geen dagbesoekers word toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid moet in kontant met aankoms betaal word. Dit sal via EFT binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

Forest View Cabins is in ’n beboste gebied geleë en soms word timmerhout van die plantasies naby ons geoes en dit mag dalk ’n geraas veroorsaak tydens werksure.

Houthuise word slegs op versoek skoongemaak en nie op Sondae nie.

Let asb. daarop dat die houthuise nie TV's of oonde het nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 5 - slaapplek vir 6
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskassie, vierplaatgasstoof, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus is. 'n Onderdakdek, braai-area, plonspoel en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere en geen dagbesoekers word toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid moet in kontant met aankoms betaal word. Dit sal via EFT binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

Forest View Cabins is in ’n beboste gebied geleë en soms word timmerhout van die plantasies naby ons geoes en dit mag dalk ’n geraas veroorsaak tydens werksure.

Houthuise word slegs op versoek skoongemaak en nie op Sondae nie.

Let asb. daarop dat die houthuise nie TV's of oonde het nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyersrus-weg, AB23O, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43631b39b40bead5bd411094c49df770d69fdaadf99d81bd1e02ed323af032f68cc1483dcce0679ccadd9ac5beba52537f4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Meyersrus Road AB23O 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.922534903585 30.090616441803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang