Forest View Cabins
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Zonnie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies en baie rustig.
Forest View Cabins se terugvoer
Zonnie, ek is bly julle het die naweek by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Annemie C - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtig en heerlik.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Annemie, ek is bly julle het ten spyte van 'n paar probleme, die tydjie by ons geniet. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Ronelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoonheid van die natuur slaan mens se asem weg! Besonderse en spesiale ervaring.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Ronelle, ek is bly jy het die kort tydjie by Forest View Cabins geniet. Die rustigheid is genesend. Ek verwelkom jou enigetyd weer terug.
Leonie V - Jun 2024
Algehele gradering
Kom terug na die natuur.
Forest View Cabins se terugvoer
Leonie, ek is bly julle het die tydjie by ons geniet. Dis gewoonlik lekker rustig. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Chris V - Jun 2024
Algehele gradering
Great view. Peaceful. Quiet. Relaxing. Great place to go on holiday.
Forest View Cabins se terugvoer
Thank you Chris, I am glad you both enjoyed your stay and I look forward to welcoming you back anytime.
Rita D - Mei 2024
Algehele gradering
Outstanding!
Lees meerForest View Cabins se terugvoer
Thanks for your kind words, Rita. I am glad you both enjoyed the spectacular views on offer at Forest View Cabins and I look forward to welcoming you back anytime.
Nthabiseng S - Mei 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for your support, Nthabiseng. We look forward to welcoming you back again.
Marius K - Apr 2024
Algehele gradering
Wegbreek na 'n rustige natuurskoon.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Marius, ek is bly julle het ons asemrowende uitsigte geniet. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Laetitia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, vars, gerieflik.
Forest View Cabins se terugvoer
Ek is bly julle het die naweek geniet en ek hoop julle kom gou weer rus.
Wietsche R - Mrt 2024
Algehele gradering
It was a beautiful place, we enjoyed the space and the view was incredible.
Lees meerForest View Cabins se terugvoer
Thanks for your kind words, Wietsche. I am sorry your gas geyser experience was not favourable. The gas geysers are finicky, but a necessary evil with erratic municipal power supply. I am glad you enjoyed your stay and I look forward to welcoming you back again anytime.
Duno V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic, absolutely beautiful.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning, Duno. Ek is bly julle twee het die tyd by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Portia M - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for your kind words, Portia. I am glad you both enjoyed the week and I look forward to welcoming you back anytime.
Natascha D - Apr 2024
Algehele gradering
Die plek is op 'n ongelooflike plek geleë met die mooiste uitsig. Dis stil en rustig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Natascha, ek is bly julle het die tyd by Forest View Cabins geniet.
Julle het ongelukkig 'n 2 slaapkamer huisie bespreek vir slegs 2 mense, so dit is nie waarde vir geld nie, maar bespreek gerus volgende keer 'n kleiner huisie.
Dankie dat julle die huisie so mooi netjies gelos kry dit ongelukkig nie gereeld nie.
Hanlie D - Sep 2024
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Hanlie, ek is bly julle het die kort tydjie by Forest View Cabins geniet en ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Hendrik S - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en stil.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie, Hendrik. Alle details van die breekskade was met bespreking via LekkeSlaap beskikbaar, asook op e-pos kommunikasie wat jy van my ontvang het. Ek is jammer dit het vir jou probleme veroorsaak. Ek hoop ons sien jou weer by Forest View Cabins.
Lindi S - Des 2023
Algehele gradering
It was an experience! Stunning!
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks Lindi, thank you for the kind words. I'm glad you and your family enjoyed the weekend at Forest View Cabins and I look forward to welcoming you back anytime.
Karin M - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die berge.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Karin, ek is bly julle het die 2 dae by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Dirk N - Okt 2023
Algehele gradering
Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat wil wegbreek.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Dirk, ek is bly die Naudé gesin het die tyd by ons geniet. Ek verwelkom julle enige tyd weer terug.
Gideon S - Sep 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Gideon. Ek is bly julle 2 het die kort tydjie by Forest View Cabins geniet.
Andrè S - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Lees meerForest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde André. Ek is bly julle het die lang naweek by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle enige tyd weer terug.
Ele T - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful hideaway getaway place with breathtaking views of the Wolkeberg Mountains.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for the beautiful words Ele. I am glad you were both able to relax and unwind at Forest View Cabins.
Nthabiseng S - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for your support Nthabiseng. I am sorry your trip was cut short.
I look forward to welcoming you back anytime.
Elmarie D - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig!
Nico S - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en die mooiste omgewing en uitsig op die berge.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Nico, ek is bly julle het die 2 dae by Forest View Cabins geniet.
Ek sien uit daarna om julle enige tyd terug te verwelkom.
Danielle J - Jan 2023
Algehele gradering
The most wonderful view and amazing host.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for the kind words Danielle. I am glad you both enjoyed your long weekend at Forest View Cabins. I look forward to welcoming you back.
Elaine N - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike rustige naweek.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Elaine. Ek is bly julle het die tyd by Forest View Cabins geniet en ek sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Marionel C - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Uitsig is asemrowend.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning Marionel. Ek is bly julle 2 het die tydjie by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle enigetyd terug.
Cornelia F - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Cornelia. Ek is bly julle het die tyd by Forest View Cabins geniet en ek sien uit daarna om julle enige tyd weer terug te verwelkom.
Leandri P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies met fantastiese uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Leandri, ek is bly julle het ons stukkie paradys geniet. Ek sal julle enige tyd terug verwelkom.
Elna L - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Elna, ek is bly julle gesin het die tydjie by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Hendrikus N - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en wonderlike uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Hendrikus, Ek is bly julle het almal 'n rustige paar dae by Forest View Cabins geniet. Ek verwelkom julle graag weer terug.
Jc M - Jun 2023
Algehele gradering
The views were absolutely gorgeous, great overnight stop.
Lees meerForest View Cabins se terugvoer
Hi JC, thanks for your kind words. I am glad you both enjoyed the peace and tranquility on offer at Forest View Cabins. Thanks too for the suggestions with regards the beverages. We are self catering and only provide a limited variety on arrival as guests are generally expected to provide these for themselves.
Schalk C - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ligging en uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Schalk, ek is bly julle het die rustigheid by Forest View Cabins geniet.
Tom S - Feb 2023
Algehele gradering
'n Juweel in die bos met asemrowende uitsig, netjies tuine, skoon en volledige selfsorgeenhede.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Tom. Ek is bly julle het die tyd by Forest View Cabins geniet. Ek sien uit daarna om julle enigetyd terug te verwelkom.
Hendrik E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor bome.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Ek is bly julle het die 4 nagte by ons geniet. Ek verwelkom julle enige tyd weer terug.
Christine C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly al het dit die hele week gereën. Sal weer besoek.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Christine, ek is jammer oor die reën, maar bly julle het die week geniet.
Ilke C - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend en rus vir die siel.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Ilke. Ek is bly julle 2 het lekker gerus en kon julle batterye herlaai. Ek sien uit daarna om julle weer enige tyd terug te verwelkom.
Pierre V - Des 2022
Algehele gradering
Puik waarde vir jou geld.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Pierre, ek is bly julle het die tyd by Forest View Cabins geniet. Ek hoop die plantjies groei mooi. Ek verwelkom julle enigetyd terug.
Steffan V - Nov 2022
Algehele gradering
Great Views.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks Steffan, I am glad you both enjoyed your stay and I look forward to welcoming you back anytime.
David F - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful location and view, neat and value for money.
Forest View Cabins se terugvoer
I am glad you all had a peaceful stay and built special memories. I look forward to welcoming you all back anytime.
Yvonne N - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese verblyf, waarde vir geld!
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Yvonne. Ek is bly jou ouers het die tyd by Forest View Cabins geniet. Ek hoop jy is weer gesond? Ek verwelkom julle almal enigetyd weer terug.
Leander A - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi uitsigte.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Leander, ek is bly jy het die week by Forest View Cabins geniet.
Ek verwelkom jou enige tyd terug.
Pieter G - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsigte.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Pieter, ek is bly julle 2 het die naweek by Forest View Cabins geniet en ek hoop julle kom gou weer terug.
Christoph S - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklike selfsorg eenheid, maklike toegang, pragtige uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die goeie omvattende beskrywing.
Ek is bly julle twee het die tydjie by Forest View Cabins geniet en dat die weer goed was vir die hokkie toernooi. Ek verwelkom julle enigetyd terug.
Florence G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Florence. Ek is bly jou gesin het die kort tydjie by Forest View Cabins geniet en ek hoop ons sien julle gou weer.
Sarah W - Jul 2022
Algehele gradering
Gorgeous Views, Lovely Stay.
Lees meerForest View Cabins se terugvoer
Thanks Sarah, I am glad your family enjoyed their stay and we are happy to share our little piece of paradise.
Thankfully the lack of an oven and the breakage deposit payable were not a problem for you. These are fortunately stated on every booking agent listing, so all guests should be aware of this prior to booking.
I look forward to welcoming you all back again.
Sarina S - Jul 2022
Algehele gradering
Forest View Cabins is 'n juweel diep binne die woud.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Sarina, ek is bly jou gesin het die naweek by Forest View Cabins geniet.
Ek verwelkom julle enigetyd terug.
Philip R - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die sterre Philip. Ek is bly julle 2 het die kort tydjie by ons geniet en ek sien uit daarna om julle enigetyd weer terug te verwelkom.
Christine K - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en stil in 'n pragtige omgewing.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Christine, ek is bly julle het het lang naweek geniet. Die oggende en aande is lekker koel hier by ons, maar Winters dae snoesig. Ek verwelkom julle enigetyd terug.
Johan F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerForest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Johan. Ek is bly julle 2 het die tydjie by Forest View Cabins geniet en lekker om die kagel gekuier. Ek verwelkom julle enigetyd weer terug en ek sal probeer om volgende keer lekker sonskyn weer te bestel.
Groete
Sunette D - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Heerlike ontspanne ervaring!
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Sunette, ek is bly julle 2 het die paar dae by Forest View Cabins geniet. Ek hoop julle kom kuier gou weer.
Wilna P - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, netjiese verblyf engasvrye ontvangs.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Wilna. Ek is bly julle het die tydjie by Forest View Cabins geniet en ek is seker ons sien julle gou weer.
Julle is altyd welkom.
Johan R - Jan 2022
Algehele gradering
'n Belewenis.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Johan, ek is bly die 2 van julle het die kort tydjie by ons geniet. Ek hoop julle bly volgende keer langer
Hannelie V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons gaan vir seker weer Forest View besoek.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Hannelie. Ons sien uit daarna om julle weer einde April te verwelkom.
Sanet P - Jul 2022
Algehele gradering
Helende rustigheid in styl.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Sanet. Ek is bly julle het die week by Forest View Cabins geniet en ek hoop julle kom kuier gou weer.
Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Was rustig en pragtig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Johan.
Ek is bly julle 2 het die week by Forest View Cabins geniet en ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Estelle Z - Jun 2022
Algehele gradering
Baie, baie mooi cabin in die berge. Heerlik gekuier, ons gasvrou het ons vriendelik ontvang.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Estelle. Ek is bly julle het almal lekker gekuier. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Janus R - Sep 2021
Algehele gradering
Fantabulous.
Forest View Cabins se terugvoer
Thank you for your support Janus.
Chantè Z - Nov 2021
Algehele gradering
Serene and quiet and awesome view.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks Chanté, the weather in the mountains are quite unpredictable. I am glad you enjoyed the fireplace and board games.
I look forward to welcoming you back.
Elize H - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike cabin, pragtige omgewing.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Elize, ek is bly julle het die naweek by Forest View Cabins. Ons verwelkom julle enigetyd terug.
Christo V - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon, netjiese woonplek, goeie diens.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het die tyd by Forest View Cabins geniet.
Lize D - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Lize, ek is bly julle het die naweek by Forest View cabins geniet en ek hoop ons sien julle gou weer.
Malcolm F - Sep 2021
Algehele gradering
Awe-inspiring, panoramic views from the veranda of the cabin.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for your support Malcolm. I look forward to welcoming you back soon.
Frik P - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastise plek en ligging.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Frik, ek is bly die hele gesin het die naweek by Forest View Cabins geniet.
Ek verwelkom julle enigetyd terug.
Cornelia N - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful mountain views.
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for your kind word Cornelia. I am glad you both enjoyed your time at Forest View Cabins and I look forward to welcoming you back.
Mariette J - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte. Baie oulike cabins wat gerieflik is. Alles is nuut en skoon.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Mariette. Ek is bly jou gesin kon die tydjie by ons geniet.
Mechanne V - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful views, relaxing stay
Paul M - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig. Asemrowende uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Paul. Ek is bly julle 2 het die paar dae by Forest View Cabins geniet. Ek hoop julle kom gou weer terug.
Karien S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Tracy was wonderlik om ons te akkommodeer.
Forest View Cabins se terugvoer
Hi Karien, ek is bly julle het die tydjie by Forest View Cabins geniet.
Alice M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike plek om te rus en die natuur te geniet.
Forest View Cabins se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Alice. Ek is bly julle het gemaklik gerus in ons pragtige stukkie van die land.
Ek sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Anna C - Mei 2021
Algehele gradering
Very intimate and quiet place to reconnect with your spouse.
Forest View Cabins se terugvoer
Thank you for your kind words, Anna. I am glad you both enjoyed your stay. I look forward to welcoming you back.
Jeannette D - Mei 2021
Algehele gradering
Stilte en pragtige uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Hi Jeanette, I am glad you enjoyed your overall stay.
There are 2 bags of firewood provided per cabin, chopped up and placed in the grate next to the fireplace, and as per the information file in each cabin, additional firewood may be purchased from us at any time. I am sorry you did not take the time to read the information provided.
Please check your bank account, the refund was made on Monday, 3rd May 2021.
Marize J - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, afgesonder en rustig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Marize, ek is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Billy M - Nov 2020
Algehele gradering
Ek en my vrou was al op baie plekke in ons lewens, maar Tracy se plek is een van die heel beste.
Forest View Cabins se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Billy. Ek is bly julle 2 het die kuier by Forest View Cabins geniet. Hopelik sien ons julle gou weer.
Rene C - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was die beste plek waar ons oornag het tydens ons vakansie!
Forest View Cabins se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Rene. Ek is bly jy en Stephen het die kort tydjie by ons geniet. Baie dankie ook vir die pragtige sonsondergaan fotos wat jy vir my gestuur het.
Ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Karen F - Okt 2020
Algehele gradering
Stunning views
Forest View Cabins se terugvoer
Thanks for the kind words, Karen. I am glad you both enjoyed your stay and were able to recharge. I look forward to welcoming you back anytime.
Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en n lieflike uitsig. Sal beslis weer besoek.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Gerhard.
Ek is bly julle het die naweek wegbreek geniet.
Ek verwelkom julle enigetyd terug.
Jdien D - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige akkommodasie tussen die rustigheid van die natuur.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Jdien, ek's bly julle 2 het die naweek geniet. Ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Johannes L - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, baie rustig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Manuel vir die mooi woorde. Ek is bly jy en Susan het die week by Forest View Cabins geniet. Ek sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Marius J - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful area, nice cabins and overall fantastic experience.
Forest View Cabins se terugvoer
I am glad you all had a great weekend at Forest View Cabins and look forward to welcoming you back anytime.
Elsa S - Nov 2019
Algehele gradering
'n Uitstekende wegbreekplek!
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Elsa, ek is baie bly julle het die tydjie by ons geniet. Ek sien julle hopelik gou weer.
Deidre D - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en ontspanne.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Deidre, ek is bly julle 4 kon die naweek by Forest View Cabins ontspan.
Ek verwelkom julle enigetyd weer terug.
Harry S - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende bestemming.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Harry, ek is bly julle het by Forest View Cabins tuisgegaan en ek sien uit na jou volgende besoek hier.
Marlize P - Jun 2019
Algehele gradering
Volledig toegeruste huisie, wonderlike gasvryheid en asemrowende uitsig, 10/10.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Marlize. Ek is bly dat jy, Jaco en die kinders lekker gekuier het. Ek hoop Braam is nou weer 100% gesond? Ek sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Groete, Tracy.
Rene D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese houthuis met die mooiste uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Rene. Ek sien julle weer in die winter.
Christine L - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Christine. Ek is bly jy en Willem het die kort tyd en rustigheid by ons geniet.
Susan C - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam, stylvol en gerieflik.
Forest View Cabins se terugvoer
Hi Susan, ek waardeer die mooi woorde. Baie bly julle kon 'n paar dae hier by Forest View Cabins ontspan.
Audrey G - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en kalm, weg van tegnologie en die gejaag van die lewe.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie Audrey, ek hoop julle kom gou weer kuier.
Hannes B - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en netjies.
Forest View Cabins se terugvoer
Hannes, ek is dankbaar vir jou ondersteuning en baie bly jy en Jerry het die tydjie by ons geniet. Ek sien uit daarna om die res van die gesin te ontmoet as julle weer kom kuier.
Schalk B - Nov 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Forest View Cabins se terugvoer
Schalk, ek is baie bly julle het almal die wegbreek geniet.
Henriette G - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, goeie diens.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Sidney. Ek is bly jy en jou vrou het die naweek se verjaarsdag "geskenk" van jou dogter geniet.
Ek verwelkom julle graag terug.
Len J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie rustig met voortreflike akkommodasie.
Forest View Cabins se terugvoer
Ek is bly julle twee het die kort kuier by Forest View Cabins geniet. Ek hoop julle kan volgende keer langer bly.
Janke V - Jul 2018
Algehele gradering
Natuurskoon. Rustig.
Forest View Cabins se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Janke. Ek is bly julle het die kort tydjie by Forest View Cabins geniet. Ek hoop julle kom gou weer terug.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyersrus-weg, AB23O, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang