Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest View Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosse-straat 3, Eenheid 19 Montebello-kompleks, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 590 R2 202 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Forest View Villa is 'n kontemporêre selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Nieu-Duitsland, Pinetown, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié eiendom met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met YouTube, Netflix en ShowMax. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met gemaklike rusbanke, die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag. Die patio het stapeldeure wat na die tuin oopmaak, en gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste sal naby Shongweni Boeremark, winkels en restaurante geleë wees. Hierdie eiendom is geleë in 'n area wat nie kragonderbrekings ervaar nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kalu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bosse-straat 3, Eenheid 19 Montebello-kompleks, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Forest View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 590
R2 590 R2 202
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 590
R2 590 R2 202
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosse-straat 3, Eenheid 19 Montebello-kompleks, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4e517e56ecaf263e2bb6e93892a4101e055431bc433ca034ca9c26ba70b628ba2427ebb8505fba8ffd3a8b9a9d927636d4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 590 nouVanaf R2 202 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3 Bosse Street Unit 19 Montebello Complex 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.7877076 30.8679499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang