Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest Villa's

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.4
Veiligheid
4.0
Nadine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie ontspanning. Baie lekker. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2021

Stay was good. Rooms and bathrooms could do with some up grading and modernising. The common areas are lovely. The carpets need cleaning and the bathrooms are very dated and mould in places. The mattress are worn and need to be changed. The towel smelled damp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chunling H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Very nice place! The place is very good and nice people!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah A
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Just what you need for a night or two away from home. A lucky last-minute booking at Forest Villas enabled us to spend a day in Imfolozi and a day in Isimangaliso rather than heading back to Mtunzini and our holiday accommodation in between.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lingiwe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2019

Beautiful place in a lovely setting. Can improve on cleaning a bit. The place is conveniently located. The setting is beautiful with the outside gazebo and pool. I would have loved to stay longer, but the room I was booked (room 1) was too small. Cleanliness can be improved a bit because room 2 had dust etc. It was much better after they cleaned the following day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suzette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2018

Geen warm water vir 3 nagte met 2 jong kinders. Ons besoek aan Forest Villas was minder aangenaam. Toe ons 2:45 daar kom was ons kamers nog nie gereed nie nadat ons bevestiging gekry het dat ons reeds 2 uur kon inteken. Ons moes toe nog 'n verdere 30 minute wag voordat ons na ons kamers toe kon gaan. Daar was ook geen hulp om ons tasse te vat na die boonste verdieping waar ons eenhede was. Die eenheid waar ek en my 2 dogtertjies gebly het, het ook geen water water gehad vir 3 nagte van ons 4 nagte se verblyf nie. Ons het dit daagliks onder hulle aandag gebring, maar die staff het hulle net daaraan afgesmeer. Die plek is regtig baie oulik maar die diens van die staff is pateties. Daar was ook geen bestuur om hierdie probleme aan te spreek nie. Ons wou baie graag langer bly, maar na die diens en geen warm water het ons spoedig daarteen besluit.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gj B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Okt 2018

Geensins aangenaam. Parkeer teenaan die pad: voertuig glad nie veilig nie. Stoepdeur wou nie oopsluit nie. Ek het dit aangemeld, maar geen aandag is daaraan gegee nie. Ek voel vir die hoeveelheid sterre bied hulle jou baie min in vergelyking met ander blyplekke wat baie goedkoper is en sal dus daarom vir niemand aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 17, St Lucia, 3606, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3YjY3N2IzLTdiY2UtNDE1Ni04ZGQxLWQ2ZmEzM2FkNTk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 17 Pelikaan Street St Lucia 3606 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.372630513608 32.415300607681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang