Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forestchild Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Askopweg, Ashlands Estate, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Forestchild Self Catering is 'n houthuis met 'n Skandinawiese styl wat deur ou geelhoutbome en 'n inheemse woud op Ashlands Estate in The Crags naby Plettenbergbaai omring word. Dis sowat 1 km vanaf die N2 en dis die ideale plek vir diegene wat die pragtige Tuinroete wil verken.

Die lieflike eenheid is op die boonste verdieping van die eienaar se huis en het privaat ingange en stoepe. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus leefarea het 'n helder kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n houtskuifdeur lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Daar is ook 'n studeerarea en gratis WiFi.

Die onderdakhoutdek het 'n sitarea en eetarea met 'n uitsig oor die omliggende woud. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste het toegang tot oop parkeerplek reg voor die huis en dit is alles op een vlak.

Plettenbergbaai is net 15 minute se ry in een rigting en Nature's Valley se strand is net 10 minute se ry in die ander rigting.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Askopweg, Ashlands Estate, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Askopweg, Ashlands Estate, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dc3dc06f4f295e5a613eff5f4998460838287e4ff0048c29ddd95a7f5b8e09e45f3497e82803a3791fc07ea25591b099be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 6 mense Askop Road Ashlands Estate 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.968246751405 23.466256791263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang