Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foresthill Wilderness

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir Foresthill Wilderness
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Peggy C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy C

Lovely area and sweet little flat.

Beautiful area and perfect little flat.

Jolandi B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi B

Baie lekker gebly.

Al probleem wat ons ondervind het, was die stort wat baie, baie glad was.

Aj S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S

Waarde vir geld en baie netjies.

Waarde vir geld en baie netjies.

Thulani T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani T

Peaceful.

Since I love nature, I enjoyed my stay. It was quiet and peaceful.

Gary F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary F

Ja, baie lekker gebly, baie rustig en mooi en veilig.

Sien sterre.

Carren P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren P

The stay was lovely with a pleasant atmostphere. Place is very neat and peaceful.

Foresthill is definitely an outstanding place for peace and tranquillity. Lovely for a getaway for a couple.

Lourens R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens R

Aangenaam, netjies en baie luuks.

Veilige verblyf en privaat.

Marianne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Relaxing.

Lovely stay in a beautiful area.

Elize L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Sal weer daar bespreek.

Pragtige plek en skoon. Lekker dek om op te sit.

Ashraf C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ashraf C

Nature at its best.

Beautiful sea view. Luxurious and tranquil with nature at its best. Will definitely recommend family and friends. Looking forward to having a longer stay next time.

Chris V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Baie lekker, behalwe vir die warmwaterprobleem met load shedding.

Moet ten minste 1 uur wag na load shedding om te kan stort. Dis baie ongerieflik.

Christen C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christen C

Clean, quiet, comfortable.

Very comfortable bed, easy stay. The furnishings are getting a little bit worn in some places, and our fridge was empty (I'd been tempted by the promise of a complimentary mini-bar!) But overall the place was as shown. We never met the hosts as all check-in was done via email, but everything was fine.

Gerda J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda J

Netjies en luuks, slegs base station.

Die woonstel is luuks en netjies. Geskik vir oornag en as 'n base station. Bietjie donker na my sin. Nie regtig bakke om slaai te maak en. Net potte, borde, eetgerei en koppies vir 2 mense. Hek maak net toe, word nie gesluit saans. Dit is wat advertensie se. Niks meer.

Hannelie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Short visit.

The facilities are great. The only aspect that the owner needs to look at is that there is not enough parking. We had to park on the curve on the vacant stand next to the place - there was not enough space so we were mostly in the road - it did not feel safe to leave our car on the curve of a vacant stand but there was no other space. I am not sure what they will do if all the rooms are rented out. The tiles in the shower are very slippery.

Martha C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Martha C

Heel aangenaam.

Baie netjiese kamer. Ons het by tye nie warm water gehad nie wat uit die aard van die saak 'n slegte ervaring was. Die motor moet in die straat parkeer wat uit 'n sekuriteitsoogpunt ongerieflik is.

Nicky G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nicky G

I will not be returning.

We were met by the caretaker after a phone call to the owner and had to park outside on the curb. The room was standard, not luxurious in my opinion. Although the general room is clean, I did not like finding the previous guests' hair in the bathroom drawer and in the vanity drawer. It was also a shame that we could not see the ocean from our veranda due to the vegetation obstructing our view. The room also has an interleading door to the main living space of the house, which made us a bit uncomfortable. The towel rail was rickety and loose, and there was also no shower mat.

Foresthill Wilderness se terugvoer

Hi Nicky

This review you are providing isn't a fair one. We informed you that check-in is at 14:00, and you arrived at 10:00. You did not allow the cleaner adequate time to properly clean the unit for you. Additionally, there is no door within the unit that leads to that room. This isn't accurate as the unit only has one door for entry. The unit does offer sea views. Yes, there is dune vegetation, but you can still see the waves of the sea from that unit.

Kind Regards
Heinrich

Foresthill Wilderness
Carel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Was ongelooflike lekker plek.

Skoon en naby alles geleë.

Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Rustige omgewing.

Vriendelike gegroet met aankoms, baie stil omgewing en seker die beste nag rus gehad in 'n lang ruk.

Cheryl V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Comfortable, clean and pretty. Great value for money.

Great, well worth a visit.

Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martlie J

Baie netjies en keurig.

'n Baie netjiese en keurig gemeubileerde kamer. Dit was meer as gerieflik vir 'n oornag verblyf.

Ferdie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie L

Heerlik gebly. Baie rustig en veilig.

Baie netjiese kamers met duursame beddegoed. Privaatheid probleem met kamers langs mekaar waar gaste verby jou kamer stap en kan inloer. Verder rustig en pragtig.

Walter D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter D

Baie stil en rustig het dit baie geniet.

Baie netjies en skoon kamer kan dit aanbeveel die bome verskaf soveel natuurlike vrede en rustigheid.

Roxane H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane H

Heerlik gemaklik en baie bekostigbaar.

Ons het vreeslik lekker by Forest Hill vir 2 aande gebly. Dit is naby aan verskeie restaurantjies en kuier plekkies en mens kan die see deurentyd hoor. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Annette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Goed.

Rustig, net jammer vir die parkering wat op die straat is.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tanya C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Baie mooi en lekker oornagplek

Ons het een aand spandeer by Foresthill. Dis 'n baie lekker en rustige plek. Goed geprys en mooi dekor! Die vertrek was net baie koud - dink in die winter mag dit dalk nie lekker wees nie. Andersins as dit - was dit aangenaam en sal ons graag dit aanbeveel. Let wel dat dit nie ten volle vir selfsorg ingerig is nie, maar dit bied borde en glase.

Madeleine D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Omring deur rustige, kalmerende natuur.

Die eenheid is baie goed geleë. Ons sal vir seker weer van Heinrich se gasvryheid wil gebruik maak in die toekoms.

Hazel-ann E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel-ann E

Vyfster-akkommodasie!

Netjiese en smaakvolle eenheid. Gasheer en -vrou baie vriendelik, voel tuis en sal weer in die toekoms by Foresthill tuisgaan.

Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Uitstekende standaard.

Netjies en goeie kwaliteit. Diens baie goed.

Tutti G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tutti G

Pragtig, in die bos geleë. Keurig.

Kwaliteit afwerkings en linne. Alles baie gerieflik en netjies. Baie gawe gasheer. Die ideale verblyf vir 'n dag of twee tensy jy verkies om vir 'n langer vakansie alle etes uit te eet. Baie dankie Heinrich, vir die vriendelike ontvangs. Ons sal dit weer doen.

Ralph S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph S

Rustig, geen tekorte.

Goeie oornag- of naweekgerief, ongelukkig 'n beperkte uitsig op see, maar pragtige natuurlewe op voorstoep.

Christelle R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle R

Stil en rustig.

Foresthill is net buite die sakegebied in Wildernis geleë met oorvloedige natuurlike plante groei en voëls. Mens voel sommer baie ver uit enige dorp, tog is die dorpsgeriewe net 'n paar minute weg. 'n Plek om af te skakel en jou siel te vind.

Matthew B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew B

Quiet and peaceful

Was good thanks. Will go there again.

Willie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Netjies skoon, vriendelik, pragtige omgewing.

Sal weer van hulle gebruik maak.

Nico G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nico G

Was aangenaam, baie dankie!

Die onderste vlak het geen uitsig nie, sal so graag die see wou sien, dit sal dit onvergeetlik maak as daai ou bome en struike laer kan wees.

Liza D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liza D

Netjies, luuks maar nie see uitsig soos op advertensie nie.

Stil, netjies, luuks. Geen see uitsig. Moeilike pad na bestemming. Ontbyt is net jogurt en muesli. Geen kombuis, of opwaswasbak vir self catering nie, dus moet jy etes koop en kan nie jou koppies of iets self skoonmaak of opwas nie. Bietjie overpriced.

Foresthill Wilderness se terugvoer

Hi Liza

Baie dankie vir die resensie. Die kamers is adverteer as woud uitsig kamers en nie seeuitsig kamers nie. Die advertensie se ook dat dit n continental breakfast in sluit en nie n warm ontbyt nie, en word ook nie adverteer as selfsorg nie maar as kamers wat jy huur. Die pad is n dubbel geteerde pad en kan nie moeilik wees om by ons uit te kom nie. Ons het verstaan dat jul onder die indruk was dat jul die volle huis bespreek het, maar soos geadverteer verhuur ons slegs kamers uit. Wens so jul kon met ons kom gesels het gedurende jul verblyf sodat ons vir jul alternatiewe verblyf kon reel.

Buiten als is ons bly dat jul die verblyf geniet het.

Vriendelike groete

Foresthill Wilderness
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf9c86e233b120e610f8fe00e4640235e449501d882d05e620286e8e0c840c592d3621be0599759d17810f7b132b6bd940d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 2123 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989872293927 22.589733187172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang