Foresthill Wilderness
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Wesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Peggy C - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely area and sweet little flat.
Jolandi B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Aj S - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Thulani T - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Gary F - Jan 2024
Algehele gradering
Ja, baie lekker gebly, baie rustig en mooi en veilig.
Carren P - Jul 2023
Algehele gradering
The stay was lovely with a pleasant atmostphere. Place is very neat and peaceful.
Lourens R - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en baie luuks.
Marianne V - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Elize L - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer daar bespreek.
Ashraf C - Okt 2023
Algehele gradering
Nature at its best.
Chris V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker, behalwe vir die warmwaterprobleem met load shedding.
Christen C - Jan 2023
Algehele gradering
Clean, quiet, comfortable.
Gerda J - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en luuks, slegs base station.
Hannelie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Short visit.
Lees meerMartha C - Jul 2023
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Nicky G - Des 2023
Algehele gradering
I will not be returning.
Lees meerForesthill Wilderness se terugvoer
Hi Nicky
This review you are providing isn't a fair one. We informed you that check-in is at 14:00, and you arrived at 10:00. You did not allow the cleaner adequate time to properly clean the unit for you. Additionally, there is no door within the unit that leads to that room. This isn't accurate as the unit only has one door for entry. The unit does offer sea views. Yes, there is dune vegetation, but you can still see the waves of the sea from that unit.
Kind Regards
Heinrich
Carel M - Okt 2022
Algehele gradering
Was ongelooflike lekker plek.
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Cheryl V - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and pretty. Great value for money.
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en keurig.
Ferdie L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Baie rustig en veilig.
Walter D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig het dit baie geniet.
Roxane H - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gemaklik en baie bekostigbaar.
Annette B - Okt 2022
Algehele gradering
Goed.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Tanya C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker oornagplek
Madeleine D - Aug 2021
Algehele gradering
Omring deur rustige, kalmerende natuur.
Hazel-ann E - Mei 2021
Algehele gradering
Vyfster-akkommodasie!
Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende standaard.
Tutti G - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, in die bos geleë. Keurig.
Ralph S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, geen tekorte.
Christelle R - Mei 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Matthew B - Jul 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful
Willie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies skoon, vriendelik, pragtige omgewing.
Nico G - Des 2021
Algehele gradering
Was aangenaam, baie dankie!
Liza D - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, luuks maar nie see uitsig soos op advertensie nie.
Foresthill Wilderness se terugvoer
Hi Liza
Baie dankie vir die resensie. Die kamers is adverteer as woud uitsig kamers en nie seeuitsig kamers nie. Die advertensie se ook dat dit n continental breakfast in sluit en nie n warm ontbyt nie, en word ook nie adverteer as selfsorg nie maar as kamers wat jy huur. Die pad is n dubbel geteerde pad en kan nie moeilik wees om by ons uit te kom nie. Ons het verstaan dat jul onder die indruk was dat jul die volle huis bespreek het, maar soos geadverteer verhuur ons slegs kamers uit. Wens so jul kon met ons kom gesels het gedurende jul verblyf sodat ons vir jul alternatiewe verblyf kon reel.
Buiten als is ons bly dat jul die verblyf geniet het.
Vriendelike groete
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang