Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foresthill Wilderness

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Hill is in die kusdorpie Wilderness geleë, naby die strand, die lewendige dorpie vol spesiale restaurante en winkels, George en George-lughawe. Wildernis is bekend vir sy lang strande, inheemse woudstaproetes en talle doendinge, insluitend kanovaart, valskermsweef, ab-seil, perdry en nog baie meer.

Verblyf word in 3 opsies gebied naamlik Luukse Kamers, Selfsorg Eenheid en die Boonste Verdieping Selfsorg eenheid.

Die luukse suites is smaakvol versier en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n moderne en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, 'n gemaklike sitarea, WiFi en 'n komplimentêre snack-yskas in. Dié eenheid deel 'n houtdek wat oor die welige woud uitkyk, elk met sy buitesitarea.

Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met Netflix het. Gaste het toegang tot 'n buite-eetstelstel en privaat parkeerplek.

Die Boonste Verdieping Selfsorg beskik oor 2 en suite-slaapkamers en het 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV en gaste word gratis WiFi gebied.

Forest Hill is heel bo op die heuwel van Constantia Kloof-bewarea geleë, omring deur inheemse woud waar die bosbokke, ystervarke, Knysna Loeries en arende onder van die diere is wat gewaar kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir Foresthill Wilderness
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Foresthill Wilderness het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf9c86e233b120e610f8fe00e4640235e449501d882d05e620286e8e0c840c592d3621be0599759d17810f7b132b6bd940d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 2123 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989872293927 22.589733187172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang