Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foresthill Wilderness

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Foresthill Wilderness is in Wildernis naby die strand, restaurante en winkels, asook George en George se lughawe geleë. Wildernis is vir sy lang strande, staproetes in die inheemse woud en verskeie aktiwiteite soos kanovaart, valskermsweef, abseil en perdry bekend.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, naamlik Luukse Kamers, Selfsorgeenheid en die Boonste Verdieping Selfsorgeenheid.

Die luukse suites het 'n koningingrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, 'n sitarea, WiFi en 'n komplimentêre yskassie met voorraad in. Hierdie eenheid deel 'n houtdek met 'n uitsig oor die welige woud, asook 'n buitesitarea.

Die selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Gaste het toegang tot 'n buite-eetstel en privaat parkeerplek.

Die Boonste Verdieping Selfsorgeenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers en het 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Forest Hill is bo 'n heuwel van Constantia Kloof-bewarea geleë en word deur inheemse woud omring waar bosbokke, ystervarke, Knysna Loeries en arende gewaar kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Peggy C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely area and sweet little flat. Beautiful area and perfect little flat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Jolandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Al probleem wat ons ondervind het, was die stort wat baie, baie glad was.
Jun 2023
Aj S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en baie netjies. Waarde vir geld en baie netjies.
Jun 2023
Carren P
Saam met lewensmaat
4.8
The stay was lovely with a pleasant atmostphere. Place is very neat and peaceful. Foresthill is definitely an outstanding place for pea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Lourens R
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam, netjies en baie luuks. Veilige verblyf en privaat.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Foresthill Wilderness het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2123, Wildernis, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf9c86e233b120e610f8fe00e4640235e449501d882d05e620286e8e0c840c592d3621be0599759d17810f7b132b6bd940d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 2123 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989872293927 22.589733187172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang