Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forestview Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 88 resensies vir Forestview Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Rustig, netjies en veilig.

Dit is 'n netjiese en goed versorgde plek. Die gasvrou is vriendelik en gasvry. Hulle ontbyt is 5 ster.

Carol T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T

Good overnight stay.

Very pleasant overnight in a comfortable room with an outside patio. Hosts were most welcoming and provided us with a delicious packed breakfast as we needed to depart early. Easy access close to the main thoroughfare.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your reply. Much appreciated.
Kind regards,
Jenny

Forestview Guesthouse
Bruwer N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruwer N

Die verblyf by Forestview Guesthouse was baie goed.

Baie skoon en netjies. Die kamer het alles gehad wat ek nodig gehad het. Die eienares en haar man was baie gaaf, vriendelik en tegemoedkomend. Ek sal definitief weer daar bly as ek die kans kry.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie waardeer dit. Was lekker om jou te ontmoet. Sien jou weer eendag vorentoe.
Beste groete
Jenny

Forestview Guesthouse
Charel D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Baie rustige omgewing en vriendelike eienaar.

Baie lekker gekuier, sal net graag TV in kamer wil hê.

Nicolaas D K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas D K

10/10.

Ons het baie lekker gebly. Private tuintjie/sithoekie buite by kamer no 1 gehad. Lekker groot ontbyt voor ons vertrek. Ons is baie gasvry behandel.

Amanda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Awesome.

Baie netjies, vriendelike ontvangs.

Karin C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Amazing place with friendly and accommodating owners.

It was our second time staying at the Forestview Guesthouse, and the experience was equally great.

Maura R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maura R

Friendly service, great location.

Friendly owners, great location in Sedgefield. Only there for one evening but would have liked to have stayed longer. Would recommend!

Hannatjie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannatjie D

Baie ontspanne en gerieflik.

Die ontbyt was heerlik. Baie netjies en gawe diens.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit opreg.
Groete
Jenny

Forestview Guesthouse
Dennis N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis N

Good value and pleasant stay.

Would stay there again.

Heidi E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi E

Een aand oorgeslaap op pad na Jeffreysbaai.

Ontvangs was baie vriendelik. Die gastehuis is ongelooflik skoon. My kamer was gemaklik. Sal beslis weer daar oorslaap. Dankie Jenny!

Quiryn S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quiryn S

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het ons verbly baie geniet. Gashere was vreeslik aangenaam.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Dankie, ons waardeer dit.
Dit was lekker om jul te ontmoet, sien jul weer in die toekoms.
Groete
Jenny

Forestview Guesthouse
Ina S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Fantastiese mense gaan uit om dit aangenaam te maak.

100 persent aanbeveling, goeie diens, netheid.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit opreg.
Groete
Jenny

Forestview Guesthouse
Christa L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Verwelkomend.

Tuiste weg van mens se huis.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit opreg.

Forestview Guesthouse
Morne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie goeie ondervinding.

Die eienaars laat mens welkom voel. Baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyte was heerlik. Sal die plek hoogs aanbeveel. Ongelooflike waarde vir geld.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Waardeer dit opreg.

Forestview Guesthouse
Natalie A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

Forest Veiw is a wonderful B&B. We thoroughly enjoyed our stay.

Thank you to Jenny and Kenneth for the wonderful stay at their B&B.

Forestview Guesthouse se terugvoer

It was a pleasure.
Thank you.
Jenny

Forestview Guesthouse
Gerald M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald M

Uitstekend.

Dit was 'n wonderlike plek goed geleë. Die vriendelike ontvangs van Jenny en Ken en hulle gasvryheid was van die beste.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Forestview Guesthouse
Anton R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Fantasties.

Ek en familie is hartlik verwelkom. Geen aansit-vriendelikheid nie, wel absolute, hartlike verwelkoming. Is op die hande gedra. Dit het werklik gevoel of ons tuis was. Sal Forestview beslis aanbeveel. Dankie Forestview, Ken en Jenny.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Forestview Guesthouse
Roche P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche P

Rustig netjies vriendelik.

Sentraal geleë. Vriendelike behulpsame gasvrou.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Waardeer dit!

Forestview Guesthouse
Eric H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric H

I stay here regularly when l do my W Cape trips - that says it all.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek bly gereeld hier wanneer ek die Wes-Kaap besoek - dit sê alles.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Thank you, Eric.

Forestview Guesthouse
Louise G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G

Vriendelike ontvangs, netjies en gerieflik.

Baie dankie aan die wenspan by Forestview. Vandat ons die deurklokkie gelui het, kon ons nie kla nie. Vriendelik en behulpsaam was julle beslis. Ons sal beslis weer kom kuier en julle ook aanbeveel.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Forestview Guesthouse
Christiaan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Dit is 'n baie gesellige plek met vriendelike mense en ons sal definitief weer daarnatoe gaan!

Mooi teen die berge van Sedgefield. Baie naby aan verskeie strande. Naby aan winkels en 'n vulstasie. Goeie isolasie en baie gesellig. Vriendelike mense wat altyd reg is om te help om enige probleme uit te sort om mens gemaklik te maak. Ek sal definitief weer daar inboek op ons volgende vakansie.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie

Forestview Guesthouse
Hayley P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley P

Very comfortable and Jenny was very accommodating.

It was never an issue for Jenny to do anything for us, very hospitable, friendly and the rooms and dining area are spotless.

Theunis O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis O

Net een woord: Fantasties.

Ken en Jenny baie aangename gasheer en gasvrou wat uit hul pad gaan om verblyf so aangenaam as moontlik vir gaste te maak. Dit baie geniet.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Forestview Guesthouse
Johan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Vriendelike gasvrou en heerlike verblyf.

Vriendelike, behulpsame gasvrou met verblyf wat aan hoë vereistes voldoen.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Forestview Guesthouse
Glenda P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda P

Uitstekend.

Gasvryheid is totally tops!

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Forestview Guesthouse
Johann S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Baie huislik en gemaklik.

Baie lekker geslaap en ontbyt geëet.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Forestview Guesthouse
Letsie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Letsie S

Gemiddeld.

Baie vriendelike diens, maar kamer baie beknop. Geen lugversorging of dakwaaier nie. Gasvrou het darem 'n staanwaaiertjie vir ons beskikbaar gestel. Ontbyt was heerlik.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terug voering. Ons sal kyk wat ons kan doen aangesien al die kamers brand mure het tot teen die dak sodoende moeilik om dakwaaiers in te sit. Sal kyk na staande verkoelers

Forestview Guesthouse
Elna B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Sal definitief weer gebruik en aanbeveel vir vriende en familie.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie waardeer dit.

Forestview Guesthouse
Robyn V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V

Wonderful Stay - felt like home away from home!

Will definitely go back and when I go to Sedgefield will always stay at Forest Lodge!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf - voel soos die huis weg van die huis af!

Sal beslis terug gaan en as ek na Sedgefield gaan en sal altyd by Forest Lodge bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Meinhard V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meinhard V

Very friendly and cosy, we can recommend Forest view.

Very friendly people, recommendable place to visit.

Elana L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana L

Rustig en 'n plesier.

Baie netjies en baie vriendelike diens. Het heerlik gebly en sal beslis weer by Forestview oorbly! Baie dankie vir professionele reëlings en kommunikasie.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Ek waardeer dit.
Groete, Jenny en Ken.

Forestview Guesthouse
Dries S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries S

Bekostigbaar en vriendelike diens.

Goed geleë met bekostigbare verblyf. Baie vriendelike diens. Dankie.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Beste Dries.

Baie dankie vir die terugvoer waardeer dit op reg.

Vriendelike Groete
Jenny en Ken

Forestview Guesthouse
Thys V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V

Baie tevrede met die verblyf en vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Gasvrou (Jenny) en haar man het goed na ons omgesien en die kamer en geriewe was skoon en netjies. Hulle was ook toegeeflik en het toegelaat dat ons later vertrek sonder ekstra koste. Die enigste negatiewe opmerking wat ek kan noem (waaraan mens niks kan doen nie) is dat die gastehuis naby die hoofstraat is en dat die padgeraas sommige mense mag pla. Dis egter goed geleë om vining by ander plekke uit te kom.

Norbert M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norbert M

Gerieflik, netjies, vriendelike ontvangs.

Die omgewing is uitermate pragtig en die beskikbare akkommodasie is bevredigend.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit.
Groete, Jenny en Ken.

Forestview Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Netjies, skoon en professioneel.

Ons is gul ontvang en die verblyf was reeds goed voorberei. Aanbieding van etes is gedoen soos dit ons pas. Onderhoud is daagliks gedoen. Ons privaatheid is ten alle tye gerespekteer (fantasties). Binne loopafstand van alle winkels en geriewe. Veilig en met redelike tariewe.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Beste groete
Jenny en Ken

Forestview Guesthouse
Christo B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Te kort tydjie daar spandeer.

Ons was net vinnig in Sedgefield vir besig maar sal beslis weer daar gaan bly indien nodig.

Megan W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W

Friendly hosts.

Adequate accommodation. Fab breakfast. Fantastic couple, Jenny and Ken. Caring, helpful and very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike gashere.

Verblyf was voldoende. Uitstekende ontbyt. Fantastiese paartjie, Jenny en Ken. Hulpvaardige, baie vriendelike omgee-mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elaine S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Huis weg van die huis, spesiale behandeling, vol liefde, lag, opregte omgee, en waarde vir geld.

Ons was soos familie behandel. Het toegang tot die sitkamer, kombuis, eetkamer gehad. Dit was wat die so lekker gemaak het. Ons was op die hande gedra. Jenny het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel, en om pamflette bymekaar te maak om ons advies te gee waar om te gaan. Dit nadat sy ons gevra het waarvan ons hou, ens. Ek het lank laas sulke persoonlike, omgee aandag geniet. Ons het net spesiaal gevoel.

Clare P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare P

The room had everything we needed for a short stay. We were happy to have chosen Forestview!

Excellent location. Comfortable bed. Clean, neat and well equipped room.

Willem V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie rustige plekkie in Sedgefield met vriendelike diens.

Ek en my vrou was op 'n reis deur die Tuinroete vir ons huweliksherdenking en het baie lekker gebly in Forestview Guesthouse. Ons privaatheid was gerespekteer en baie moeite was gedoen om ons tuis te laat voel.

Mary Lynne H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary Lynne H

A very pleasant stop over, easy access for disabled and the hosts extremely helpful.

Forestview is very well situated and the grounds very pleasant. The room was easy for my husband to access on crutches and the owner Jenny and her partner were extremely helpful and accommodating. The room we had was very big and comfortable and included a huge armchair for my husband to relax in. Although the decor is somewhat dated, the value for money and the friendliness of the hosts makes that a minor detail.

Jean M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean M

Goeie waarde vir geld.

Ons het die gasvryheid van die eienaar waardeer.

Connie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Connie M

Baie lekker gebly, vriendelike eienaars van gastehuis.

Waarsku net gaste dat die gastehuis naby die besige pad geleë is en die geraas van die verkeer was baie erg.

Retha E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Retha E

Nie 'n aangename ervaring nie.

Alhoewel die foto's op die webtuiste 'n prentjie skep, is dit nie heeltemal wat 'n mens kry nie, ons het gevoel dit was misleidend. Die beddegoed was gevlek en oud en die matrasse het al beter dae gehad. Die asblik in die kamer het nie 'n deksel nie en is sommer uitgevoer met 'n plastiese inkopiesak. Die badhanddoeke is verweer en oud en heeltemal te veel dekor (oud) in die kamer. Dit is ook 'n bietjie vol en min ruimte om iets soos jou tas ens gemaklik te kon neersit. Die plek was netjies en skoon maar ons het gevoel dit is heeltemal oorprys in vergelyk met die ander plekke waar ons oor gebly.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Retha
Dankie vir die terugvoer, jammer dat julle nie gelukkig was nie. Ek het met my bediende gepraat en sy se daar was Jik kol op die beddegoed. Dit is verwyder en ook die handdoeke vir die kamer waar julle in geslaap het. Die matrasse het ek nog nooit 'n klagte gehad oor nie en sal na gekyk word. Die dekor in die kamer is oud want die hele huis het antieke meubels in, en nie moderne meubels nie. Die fotos wys dat dit antieke meubels in die hele plek het.

Ek het vir julle 'n ekstra kamer aangebied waar julle jul bagasie kon insit aangesien dit redelik baie was. In die kamer is die asblik met 'n plastiese sak uitgevoer sodat as gaste tee sakkies in die kamers gebruik hulle dit daar kan ingooi.

Al die kamers het ingeboude kaste wat net bo ekstra komberse in het verder is dit leeg vir gaste om te gebruik.
Dit is 'n B&B en nie selfsorg eenhede nie, sodoende is dit kamers met die nodigste geriewe en 'n huislike atmosfeer soos dit jare terug was, sodat gaste tuis voel.
Beste Groete
Jenny

Forestview Guesthouse
Merentia W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Merentia W

Teleurstellend vir 'n drie ster gastehuis.

Alhoewel die kamer skoon was is die dekor oud en afgeleef. Koffiebekers was net omgekeer op 'n plastiek, 1 ply toiletpapier, Ricoffy-koffie, seephouer was 'n plastiek houer wat net hervul word en label kom al af. Baie lawaai van hoofpad dwarsdeur die nag. Jy parkeer agter 'n hek maar die motors is bereikbaar vanaf tuinhekkie.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Die dekor is oud, want dit het antieke meubels deur die hele gastehuis en nie moderne meubels nie.
Die koffie bekers is omgekeer op die plastiek wat ons daar sit as gaste mors, kan dit direk gewas word en is meer higienies. Enkel toilet papier word gebruik aangesien dit net septiese tenke op die perseel is en dubbel toilet papier nie voldoende en nie gebruik kan word nie. In die badkamer is daar 'n etiket by die toiletpapier om te sê dit is 'n septiese tenk.
Ricoffy word gebruik in die gastehuis vir 13 jaar al, ek sal na die saak kyk en dit vervang met Nescafé.
Die seephouer het die bediende gesê, sy het dit vervang aangesien die gaste voor u dit gebreuk het en daar was nie 'n ander een nie. Sodoende het ek nuwes gaan koop.
Ongelukkig in Desember is daar baie verkeer op die N2 hoofpad, alhoewel ek dubbel glas op die vensters, die hele voorkant opgesit het, help dit baie wanneer vensters oopgemaak word kan die verkeer pla.
Die motors parkeer agter 'n hek en daar is 'n tuin hekkie wat toe maak. Ons is die eienaars al vir 13 jaar en het nog nooit enige problem ooit hier gehad nie.

Ons bied verblyf aan al is dit in hoog seisoen 1, 2 en 3 dae en langer aangesien ons net van die N2 af is en dit is ook so op die webblad gesê.

U het vir 2 nagte gebly en ek het u die familie kamer gegee, want dit is al wat beskikbaar was.
Die kamers aan die agterkant word nie gepla deur die verkeer nie.


Beste groete
Jenny

Forestview Guesthouse
Berni L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni L

Goeie diens.

Sal weer die gastehuis gebruik.

Ben B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Fantasties, ons het lekker gebly en lekker geeët. Vriendelike diens.

Ek kan nie kla oor die verblyf nie, ons is goed ontvang al was dit al na 19:00 gewees. Ons gasheer en sy vrou was baie vriendelik en het lekker gesels, ek beveel Forestview Gastehuis aan aan al my vriende, en wil weer in die toekoms daar oornag. Dankie Forestview Gastehuis.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie en dit was so lekker om julle te ontmoet en mee te gesels. Dit is so 'n plesier om 'n gaste huis te hê met sulke oulike mense wat ons gereeld ontmoet.
Sien julle weer vorentoe as julle in die omgewing is.
Beste groete,
Jenny en Ken

Forestview Guesthouse
Charles@naudene W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles@naudene W

Dit was aangenaam met 'n huislike atmosfeer, gerieflike groot kamer, vriendelike ontvangs en diens.

Jennie is 'n uitstekende gasvrou wat altyd tyd het vir haar besoekers. Baie behulpsaam met inligting van die omgewing. Sy laat jou voel of jy deel van haar vriende of familie kan wees. Sal definitief weer daar tuis gaan.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was n plesier om julle te hê.
Beste groete
Jenny en Ken

Forestview Guesthouse
Eras B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eras B

Baie lekker rustige verblyf, met besondere gasvryheid.

Was aangenaam verras met die gasvryheid vandat ons daar aangekom het, tot ons weer vertrek het. Dit was beslis nie ons laaste besoek nie.

Pietie T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietie T

Ek en my vrou het per motorfiets daar aangeland en is baie vriendelik ontvang.

Baie tevrede met alles. Die gasheer en -vrou het ons baie goed ontvang en ek sal enige dag weer daar gaan bly.

Pierre V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Baie lekker rustig met 'n goeie atmosfeer.

Die diens was uitstekend. Jy voel baie tuis. Wat dit nog meer soos jou huis laat voel is dat die eienaar lekker met jou gesels terwyl sy jou ontbyt voorberei en jou op jou naam verwelkom. Het ook 'n baie mooi uitsig na die berg se kant toe vanwaar daar "paragliding" gedoen word.

Hugo L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L

Aangenaam!

Baie lekker gebly en die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Noleen G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noleen G

Very friendly.

Bed very soft and traffic in main road a bit noisy, but the way our host and hostess went out of their way to accommodate us was worth the stay. Already planning our next trip there.

Forestview Guesthouse se terugvoer

Thank you.
Kind regards
Jenny and KenT

Forestview Guesthouse
Carl D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl D

Aangenaam.

Sien asb. die sterre.

Patrick H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick H

Netjiese verblyf. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Gastekamers baie netjies en alle geriewe was tot ons beskikking.

Retha G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Een woord - fantasties!

Twee wonderlike mense om by te wees, hulle het ons so welkom laat voel. Alles was skoon en netjies, sal enige tyd weer daar oorslaap.

Linda V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Ek het baie lekker gebly, diens was puik.

Ek sal Forestview Guesthouse enige tyd aanbeveel. Jenny en haar eggenoot is aangename mense wat uit hul pad gaan om dinge vir jou makliker te maak. Ek het hulle gasvryheid baie waardeer.

Leatitia D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia D

Ons het twee nagte oorgeslaap om die gebied te verken.

Ons het 'n baie lekker twee aande in Sedgefield gehad met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou, Jenny en haar man. Ons beplan om weer 'n draai daar te maak.

Pierre V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Rustig en lekker.

Het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelike en gasvrye mense. Sal enige tyd weer daar gaan bly en iemand aanbeveel om daar te oornag. Baie rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig op die berg.

Annamarie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie B

Het slegs een aand oorgeslaap - het dit egter geniet en sal weer daar oornag.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, en die kamer was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap en sal ander mense ook verwys na die gastehuis.

Linda E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E

Baie gerieflik, netjies vriendelik.

Baie vriendelike ontvangs. Het sommer tuis gevoel. Heerlike ontbyt. Hoop om gou weer te gaan kuier.

Marna P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna P

Ons het die die verblyf baie aangenaam gevind.

Alles was skoon en netjies. Alles was baie aangenaam en die lekkerste deel was die vriendelikheid van die eienaars. Die kamer en huis was silwerskoon, en skoon handdoeke was elke dag voorsien.

Eddie W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie W

Skoon en gemaklik.

Lekker plek! Dit was baie aangename verblyf en die plek was skoon, goed ingerig en die eienaars baie hulpvaardig.

Hans L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans L

Onberispelik netjies en gasvry!

Alhoewel dit 'n ouer plek is met ouer meubels (antiek) was ons baie beïndruk met hoe netjies en skoon die kamers was. Die eienaar en personeel was ook baie vriendelik, maar geensins tot so 'n mate dat ons privaatheid in gedrang was nie.

Jan V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Pieter V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Die verblyf was goeie waarde vir geld. Ken en Jenny is baie vriendelik.

Die opset is ietwat eienaardig deurdat 'n mens die gastehuis se kombuis met die ander gaste deel. Dit was wel skoon maar vereis dat gaste hulle gebruik moet sinkroniseer. Ons het twee aande lekker gebraai en die braaiplek is vir ons skoongemaak. Hulle stortgeriewe is uitstekend.

Marnus H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus H

Groot kamer vir my prys gekry, maar handdoeke was afgeleef en stortkop klein.

Forestview het 'n goeie ligging net langs die deurpad deur die dorp, en ook naby die restaurante. My kamer was groot en skoon met 'n en-suite badkamer - goed vir die prys. Ek sou 'n buitenste kuier-area wou gehad het met tafeltjies en stoele. Die handdoeke in die badkamer was al afgeleef, en die stortkop is klein. Vir 'n kort verblyf is dit heel billike waarde - die eienaars is vriendelik.

Piet. N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet. N

Die ontvangs deur die eienaars was warm en vriendelik.

Ons het lekker hier gekuier.

Martin S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Martin S

Gawe gasvrou en gasheer, huislik, behulpsaam. Eenvoudige, dienlike akkommodasie.

Ons beveel graag hierdie gastehuis aan vir reisigers op daardie roete. Omgewing ook baie mooi en 'n vinnige afry na die strand-area aan te beveel, voordat daar verder gereis word. Eetplekke en garage skuins oorkant die hoofstraat.

Heinie & Merle F - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinie & Merle F

Ontspanne! Ons het baie tuis gevoel en die mense is baie vriendelik.

Die verblyf was baie veilig en ontspanne. Die gasvryheid was baie goed en die mense was ook baie behulpsaam.

Johannes M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

'n Uitstaande gastehuis!

Goeie waarde vir geld. Baie aangename verblyf!

Michael F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

'n Plesier, want die plek was skoon en pragtig.

Almal was vriendelik en behulpsaam, selfs die verwarmer in die kamer is vir my aangeskakel. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Heinrich S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Baie aangenaam en vriendelik. Aangename atmosfeer!

Aangenaam, vriendelik en skoon.

Kobus D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Vriendelike eienaars. Pragtige omgewing.

Die gastehuis word goed bestuur. Daar heers 'n huislike atmosfeer.

Henriette D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette D

Dit was baie lekker!

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Louis V - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Forest View - a lovely, welcoming guest house with friendly hosts

Our stay at Forest View Guesthouse was very pleasant - the hosts Ken and Jenny were friendly and the breakfast excellent. Thank you Ken!! You made as feel at home - we will definitively recommend you to friends

Samantha W - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Fantastic Service

Forestview was fantastic, all the staff were very friendly and helpful and were more than willing to accommodate any and all of our requests

Sue P - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue P

Real value for money, all we needed!!

We so enjoyed our stay at Forestview & our time spent in Sedgefield! Had an outstanding meal closeby & enjoyed the beach! Thank you Jen for your friendliness & hospitality! Our son is happily settled at Saasveld!

Willem S - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

We enyoyed our stay very much

The hosts were very friendly and helpful - and they serve the best breakfast ever!

Frank O - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank O

Lovely accommodation and lovely hosts

This was only an overnight stop on our way to the Eastern Cape but it was really first class. Jenny and Ken were very gracious, helpful and charming hosts.

David B - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Very friendly hosts

The hosts at Forestview were lovely! They saw to our needs, and served a great breakfast. The only complaint was the main road's traffic.

Suzanne H - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne H

We had a very warm stay with Jenny and Kennith.

Jenny and Kennith are kind and caring hosts who make you feel at home - it almost felt like visiting my parents. Thank you guys!!

Emmanuelle G - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuelle G

What makes this a gem are Jenny and Ken. Wonderful people who make you feel at home.

Wonderful hospitality and a great place.

Piet V - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Home-from-home accomodation

The most outstanding feature of this establishment is that it is extremely clean and very well run. Our room was comfortable and we had direct access to the lounge and kitchen. The three other guests were very friendly and we had pleasant chats with them and our hosts. It was interesting sitting virtually in the kitchen while the owner (a qualified and experienced chef) prepared our breakfast. We all parted as if we were friends of long standing. Really a pleasant stay!!!

Karen S - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S

Friendly, nice and clean accommodation, though too close to N2 for my liking.

Nice and clean accommodation. A little too close to the N2 though. You'll need a car to going to the beach, however they have an excellent breakfast. As well as friendly and helpful landlords.

Katja M - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katja M

They should be 5-star!!! We were treated like Kings, and children are very welcome!

It was absolutely amazing, and our entire family felt the same. We got lots of tips from the hosts, and they made our stay one filled with precious memories.nWe were treated like kings, our breakfast was ready when we came out of our room, the house is furnished beautifully with gorgeous accessories, all very African. When you want to braai, Ken sorts everything out for you, you just have to light the fire! Thank you so much for sacrificing your lives to ensure others have a good time!nAnd Ken and Jenny are so kind to the children, our little boy had the time of his life! It's absolutely worth it to visit Forest View Guest House!!!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagtail-straat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47571f63dbe3cac9c121d5edb908d1b6dfa18468720f7721f5f2a9cd6264683bb82538162a25e9448691dfbef6a9a66cbf41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 1 Wagtail Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011637462135 22.794916927814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang