Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forestview Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagtail-straat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Forestview Guesthouse is in Sedgefield, 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, geleë. As 'n kusdorpie leen Sedgefield hom tot 'n rustige leefstyl waar inwoners en besoekers vrylik deur die skilderagtige strate van ons dorp kan stap of fietsry. Omdat dit omring word deur 7 vleilande, is voëllewe en visvang in oorvloed, sowel as 'n toevlugsoord vir fauna en flora.

Die verblyf beskik oor 5 en suite-kamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Al die kamers beskik oor gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe vir die oggende.

Die groot gemeenskaplike eetarea grens aan 'n sitkamer met 'n kaggel waar gaste DStv kan kyk, lees of bloot kan ontspan. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Gaste kan walviskyk, voetslaan, en vele ander doendinge kan byna die hele jaar geniet word, aangesien die gematigde klimaat ideaal is. Sedgefield spog ook met 5 ongerepte strande waar branderplankryers, dagreisigers en sonaanbidders kan ontspan. Restaurante, koffiewinkels en ander eetplekke is binne stapafstand van die gastehuis af en bied 'n wye, smaaklike reeks kookkuns om aan almal se drange te voldoen, van wegneemetes tot elegante aandetes vir daardie spesiale geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 88 resensies vir Forestview Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Wagtail-straat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forestview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagtail-straat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47571f63dbe3cac9c121d5edb908d1b6dfa18468720f7721f5f2a9cd6264683bb82538162a25e9448691dfbef6a9a66cbf41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 1 Wagtail Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011637462135 22.794916927814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang