Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foreva Wild

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Retief G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Ideale verblyf vir 'n groep mense sowel as vir 'n paartjie. Het die verblyf geniet en die personeel is baie vriendelik. Baie dankie vir al jul moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jazz
Foreva Wild
Thank you for the kind review. You were awesome guests. We hope to see you soon. Kind Regards ForevaWild

Howard N
1 nag
5.0
Mrt 2024

Wonderful. Excellent service received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jazz
Foreva Wild
Awesome hosting you. Look forward to seeing you again. Thank you for the kind review. Kind regards ForevaWild

Leareil B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

The venue hits the spot and I will visit again soon. Foreva Wild is a neat and beautiful getaway place in the wild, especially if you want privacy and peace. The hosts and staff made the stay even more pleasant. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jazz
Foreva Wild
Awesome hosting you. Really look forward to seeing you again. Thank you for the lovely review. Kind regards, ForevaWild

Isaac C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Very pleasant and restful. A very peaceful and quiet place. Relaxed atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jazz
Foreva Wild
Thank you for allowing us to host you. It was great having you stay. Thank you for the kind review. Kind regards, ForevaWild

Elanie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Lekker gebly. Mooi plek gewees. Sal weer gaan. Ons was ongelukkig net vir een aand daar, maar sal definitief in die toekoms langer wil bly. Was baie lekker en baie mooi. Personeel was vreeslik vriendelik gewees en vriendelik verwelkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jazz
Foreva Wild
It was lovely having such great guests. We look forward to hosting you in the near future again. Best wishes, ForevaWild.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Glad nie na wense nie. Dit was 'n groot teleurstelling. Eerstens was asblikke in die kamer nie leeg gemaak nie en het die yskas nie gewerk nie. Toe trek daar mense in die kamer langsaan in, wat ongelooflik snork, maar ons maak die beste van die saak. Ons word 22:00 wakker geklop net om te hoor of dit ons pla, net om weer 6:30 wakker geklop te word om te hoor of ons 'n game drive bespreek het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Verblyf was uitstekend mense ook baie behulpsaam. Diens van personeel was uitmuntend en die gasvrou was baie vriendelik. Sy laat jou baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jazz
Foreva Wild
Met sulke awesome gaste was dit maklik om ons beste te lewer. Kom gerus weer en sommer gou. Groetnis Foreva Wild Team

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Die personeel was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons gemaklik is. Foreva Wild is goed geleë binne Denokeng. Die uitsig vanaf die wooneenheid se stoep is baie goed geplaas om maksimum van die natuur te bied vanaf die gemak van jou rusbank. Ek sal hul verseker aanbeveel. Wildritte kan maklik vandaar gereël word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jazz
Foreva Wild
Dankie vir die terugvoering Dit was regtig lekker om julle to host Ons hoop julle kuier weer Foreva Wild Team

Louis U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Rustig en genotvol. Akkommodasie is puik en personeel is uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jazz
Foreva Wild
Thank you for this great review. You were awesome guests. Pop in again. Blessings

Jacques Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie lekker wegbreek vir die naweek. Ons het dit baie geniet, alles wat jy nodig het, wild soos kameelperde sommer op stoep gesit en dophou.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jazz
Foreva Wild
It was lovely hosting you. You are awesome guests. Thank you for your kind review. Kind regards, ForevaWild

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jazz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMGUwYjEzLTQ3OGItNDIwNi1iNTA0LTIxM2Y1OGNkYWY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Erf 50 Fisant Road Welgevonden JR124 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.369931573762 28.394422531128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang