Foreva Wild
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
- Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Foreva Wild is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng, net buite Pretoria, net 75 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg geleë en bied 'n luukse vakansie-ervaring in die hartjie van die natuur.
Verblyf bestaan uit 4 superior luukse kamers wat gemeubileer is met 'n keuse van óf 2 driekwartbeddens óf 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en of bad. Elke kamer het 'n patio met 'n oproldoek. Ons bied ook 'n kothuis wat uit 2 onderling gekoppelde kamers bestaan wat op versoek 4 gaste en 2 kinders onder 9 kan akkommodeer. Elke kamer het ook 'n keuse van óf 2 driekwartbeddens óf 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, WiFi en lugversorging.
Gaste is welkom om by die sprankelende swembad te ontspan. Geniet aand skemerkelkies by die boma-vuurput of gaan op 'n selfry-roete en bekyk die skouspelagtige voëls en wild. Braaie en piekniekmandjies is ook op versoek beskikbaar. Gaste moet hul eie drinkgoed saambring en etes word nie voorsien nie. Selfsorggeriewe kan slegs voorsien word indien dit direk versoek word. Daar is 'n aantal pragtige restaurante in die area so gaste word bederf met keuse.
Ervaar verskeie aktiwiteite buite die perseel soos; begeleide wildritte en boswandelings met gekwalifiseerde veldwagters, mikrolig-safari's, kleiduifskiet, boogskiet of vierwielmotorfietsry, spa-behandelings en fietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jazz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
- Gaste dink Foreva Wild het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang