Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forever & Always Studio Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ELMARIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Forever & Always Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Reagen S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagen S

Uitstekend! Sal definitief weer besoek!

Baie lekker gebly, dankie!

Ntshokoleng K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshokoleng K

Very satisfying.

Most friendly and welcoming host, the room was very comfortable.

Forever & Always Studio Apartment se terugvoer

Thank you so much

Forever & Always Studio Apartment
Kaylynn E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylynn E

Die rustigheid was goed vir ons siel.

Die gasheer het ons ontvang en verwelkom. Dit was lekker om daar te kon bly. Forever and always studio, was ons beste opsie, uit al die ander plekkies waarvan ons gekies het. Ons gaan beslis weer terug!

Forever & Always Studio Apartment se terugvoer

Baie dankie en ek hoop ons sien julle weer.

Forever & Always Studio Apartment
Ané W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané W

Awesome plekkie.

Lekkerste plekkie nog! Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel. Die studio het alles wat jy nodig het en is baie gesellig, netjies en lekker.

Adrian V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian V

Dit is 'n baie wonderlike plekkie perfek vir 'n couple wegbreek.

Baie gerieflik gebly.

Johannes M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Dit was fantasties.

Baie mooi en netjiese plek. Die vriendelikste gashere, en die stilte wat die plek bied is ongekend.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennegeurlaan 13, Denneoord, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9bae1e6f04027e8a7e88bf350d175031a4c59782ec6771e79cee4997a2e737a0a4c0583c250bb5b62132a1969118506be8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 13 Dennegeur Avenue Denneoord 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93914204782 22.473334025166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang