Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Blyde Canyon, A Forever Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Langalibalele L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rare experience for a self-catering resort. Beautiful resort, friendly and homey staff and environment. We enjoyed every moment of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puleng T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A serene environment and worth every penny. We had a wonderful time at Blyde Canyon, a Forever Resort. Close to the breathtaking Three Rondavels and Bourke's Luck Potholes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Lekker gebly, staproetes is absoluut 'n vereiste doending daar, restaurant goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndzetelo Success M
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Peaceful, enjoyable, worth the amount. It was quite a peaceful stay with the location being ideal for exploring other sites of interest. The service within the resort was good. The place is kept clean on a daily basis, and everything within the house was kept clean and in one piece. The restaurant wasn't too bad; the food was okay. I'd give the two meals I had a 5/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Blyde Canyon Forever Resort is 'n juweel in die Panorama. Ons het so lekker gebly. Die oord is 'n juweel en die uitsig was asemrowend. Ons kon lekker privaat wees en dan saans aan die heerlike kos in die restaurant smul. Die staproetes was iets besonders. Uitdagend, dog hanteerbaar vir mense van ons ouderdom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stuart G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Enjoyable. Baboons are very bold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Odette V
Kort verblyf
3.6
Mrt 2024

Lekker rustig. Lekker gebly, maar ek sou gehou het van 'n gemaklike bank in die sitkamer. Die 2 kuipstoele is vreeslik ongemaklik. Ek voel ook die prys van R190 per persoon vir 'n buffetontbyt is buitensporig vir dit wat mens kry. Die putt-puttbaan is verwaarloos en kan gerus daagliks skoongemaak word. Die swembad en area om die swembad is pragtig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mmabatho T
Kort verblyf
3.4
Feb 2024

Beautiful surroundings but dirty rooms. The apartment was unbearably filthy, which completely ruined my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anna C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Die oord self is lekker, die personeel by ontvangs baie vriendelik, maar die restaurantondervinding sleg. Ongelukkig kan ek nie dieselfde sê van die restaurant nie. Baie teleurgesteld met hulle diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerald Burger B
1 nag
4.2
Jul 2023

Pragtige plek, baie goeie ligging, maar nie meer so goed instandgehou nie. Blyderivier Resort is 'n baie mooi plek, baie mooi akkommodasie, maar ek bespeur dat die bestuur die plek begin verwaarloos en dat "quality control" verslap het. Miskien het dit te doen met die feit dat ek op 'n Sondagmiddag ingeboek het. Om 'n voorbeeld te gee, die putt-putt baan kort ernstige instandhouding en ten minste kon die werkers dit ten minste daagliks skoon blaas met 'n leaf blower, maar in my opinie word dit dalk net een dag in die week gedoen. Daar is ook 'n paar ander klein jakkalsies waaraan die bestuur sal moet aandag gee om te verhoed dat die oord dieselfde pad as Eskom loop. Dit gesê, die ligging is puik, die uitsigte is fantasties, genoeg wandelpaaie (wat ek weens tydbeperkinge nie kon stap nie). Daar is baie om te doen, dit is 'n baie mooi oord en ek was spyt ek kon net een nag daar oorslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vusi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 455
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 220 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZWEzMDg0LWE4MDMtNGM2ZS04ZTc4LWNiODViNzk2ZjlmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 455 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.58224 30.77031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789