Blyde Canyon, A Forever Resort
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
-
Tydelik onbeskikbaar
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blyde Canyon, A Forever Resort, bied uitsigte oor die derde grootste canyon ter wêreld, die Blyderivier Canyon, wat gaste gaande sal hê. Hierdie oord is beide 3- en 4-stergradeer en is slegs 160 km vanaf Mbombela (Nelspruit), en 50 km vanaf Graskop. Dit is die ideale basispunt vir staproetes of rondrits met jou motor deur die skilderagtige omgewing, of om plekke soos die pragtige Pelgrimsrus te besoek.
Verblyf word gebied in 'n gastehuis wat uitkyk oor die kloof, asook ongekunstelde steen-chalets wat tussen 2 en 5 persone akkommodeer. Gaste kan ontbyt of 'n skemerkelkie op die restaurant se dek geniet terwyl hul oor die majestueuse Drie Rondawels uitkyk. En vir daardie koue wintersaande kan gaste 'n heerlike buffet-aandete nuttig voor die kaggel van die Kadisi Restaurant. Kom ervaar ons nuwe sitkamer met topgehalte sigare, drankies en koffie.
Die konferensie-fasiliteite is geskik vir 25 - 400 afgevaardiges, en alle kamers beskik oor moderne konferensie toerusting.
Die oord is ook perfek vir troues, groot of klein.
Doendinge op die perseel sluit die volgende in: staproetes, vlugbal, 'n swembad, mini-gholf, trampolien, perdry, tennisbane en pluimbal.
Kom geniet besienswaardighede soos die Mac Mac Watervalle, Bourke's Luck Potholes en die ongelooflike uitsigte oor God's Window. Daar is ook lekker spanbou-aktiwiteite. Gaan verken die Panorama-roete en geniet die natuurlike skoonheid van die canyon.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nols Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Blyde Canyon, A Forever Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang