Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forget Me Not

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zelda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Skoon en rustig, vriendelike gasheer. Ons het baie lekker gebly by Forget Me Not en sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Die eenheid was gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great. Lovely, peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ruim en netjies. Ons het baie lekker gebly by Forget Me Not en sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Die eenheid was lekker groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ongelooflike mooi en gesellige plek. Dit is regtig 'n vreeslike lekker plek. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker! Baie lekker gebly! Was net een aand maar sal vir seker weer daar wil oorslaap. Sou lekkerder gewees het as daar 'n lugreëlaar was, maar die waaier het gehelp met die hitte. Ons het 'n drie-slaap bespreek en op aankoms die vier-slaap eenheid gekry, wat baie aangenaam was, met 'n aparte kombuis wat uitkyk op 'n pragtige tuin. Die stilte, uitsig op welige tuin, heerlike koel swembad, alles 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Veilige plek met vriendelike mense. Ons het baie lekker geslaap. Beddens was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker. Ek het baie lekker gebly, dankie vir die puik diens. Woonstel 4 was 'n baie mooi plekkie om te bly vir die paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saul V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Excellent. All was good, well treated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelik, goed geleë en waarde vir geld. Sal weer gaan. Baie beïndruk. Vriendelike gasheer wat omsien na gaste se behoeftes. Goed geleë privaat kamers wat goed toegerus is. Baie dankie. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Bekostigbare, gerieflike verblyf. Bekostigbare en gerieflike verblyf. Vriendelike diens. Smaakvolle afwerking om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Analene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31218b170a5352a51e61d55154c9947c52bec2d42f97213754324f8f9a4a4f68e45ef691956db2fb725d2c73f4f156b02757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 Halssnoer Crescent Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.492311305736 30.973322703782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang