Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forget Me Not

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Analene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Forget Me Not
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zelda F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Skoon en rustig, vriendelike gasheer.

Ons het baie lekker gebly by Forget Me Not en sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Die eenheid was gemaklik en netjies.

Leigh R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh R

Great.

Lovely, peaceful and relaxing.

Alida S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Ruim en netjies.

Ons het baie lekker gebly by Forget Me Not en sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Die eenheid was lekker groot en netjies.

Belinda M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Ongelooflike mooi en gesellige plek.

Dit is regtig 'n vreeslike lekker plek. Sal beslis weer daar bly.

Thea W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea W

Lekker!

Baie lekker gebly! Was net een aand maar sal vir seker weer daar wil oorslaap. Sou lekkerder gewees het as daar 'n lugreëlaar was, maar die waaier het gehelp met die hitte. Ons het 'n drie-slaap bespreek en op aankoms die vier-slaap eenheid gekry, wat baie aangenaam was, met 'n aparte kombuis wat uitkyk op 'n pragtige tuin. Die stilte, uitsig op welige tuin, heerlike koel swembad, alles 10/10!

Elizna P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna P

Veilige plek met vriendelike mense.

Ons het baie lekker geslaap. Beddens was baie gemaklik.

Willem D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Lekker.

Ek het baie lekker gebly, dankie vir die puik diens. Woonstel 4 was 'n baie mooi plekkie om te bly vir die paar dae.

Saul V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saul V

Excellent.

All was good, well treated.

Pierre G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Vriendelik, goed geleë en waarde vir geld. Sal weer gaan.

Baie beïndruk. Vriendelike gasheer wat omsien na gaste se behoeftes. Goed geleë privaat kamers wat goed toegerus is. Baie dankie. Sal weer kom kuier.

Wessel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Bekostigbare, gerieflike verblyf.

Bekostigbare en gerieflike verblyf. Vriendelike diens. Smaakvolle afwerking om jou tuis te laat voel.

Corne E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E

Wonderlike ervaring, vriendelik en rustig.

Baie vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer.

David L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Aangenaam, skoon en rustig, vriendelike gasheer.

Sal vir seker Forget Me Not weer gebruik en aanbeveel, baie baie aangename en rustige verblyf gehad.

Ansune D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune D

Baie netjies en veilig.

Forget Me Not is baie netjies en veilig. Dit was ook op perfek vir ons wat op pad Kruger toe was.

Etienne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Fantasties.

Fantasties, dit was regtig goeie diens en 'n heerlike plekkie om oor te bly.

Anika D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D

Was daar vir die lang naweek.

Baie oulike gastehuis met vriendelike eienaars.

Jonet D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonet D

Baie vriendelik.

Baie vriendelik en goeie ontvangs.

Sandra S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Lekker en uitgerus.

Die plekkie is baie oulik met sy eie private plekke om buite te ontspan. Alles van die verblyf was skoon en netjies. Vriendelike eienaars wat jou baie laat welkom voel het. Sal vir seker terug gaan.

Brett N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett N

Great stay!

We stayed at Forget Me Not for a long weekend, our kids were playing in a tennis tournament in Mbombela, the accommodation was superb, we will definitely book again next time. Thanks!

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette B

Veilig, skoon en netjies.

Ideale ligging en prys vir ons doeleindes.

Forget Me Not se terugvoer

Dankie Riette, sien julle weer.

Forget Me Not
Dirk J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Dit was fantasties, sal definitief weer daar bly.

Johan is 'n uitstekende gasheer, en die verblyf is uitstekend. Ek het alreeds dit aanbeveel vir my vriende.

Forget Me Not se terugvoer

Dankie Dirk. Sien julle weer binnekort.

Forget Me Not
Loraine P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine P

Beautifuly decorated, clean and comfortable, with great service.

Thank you Johan for being so helpful and friendly.

Loraine Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine Z

Lekker gebly.

Die kamer benodig 'n kas met rakke. Nie geskik vir lang verblyf.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31218b170a5352a51e61d55154c9947c52bec2d42f97213754324f8f9a4a4f68e45ef691956db2fb725d2c73f4f156b02757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 Halssnoer Crescent Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.492311305736 30.973322703782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang