Forget Me Not
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Analene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda M - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en gesellige plek.
Thea W - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker!
Willem D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
David L - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en rustig, vriendelike gasheer.
Saul V - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Pierre G - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, goed geleë en waarde vir geld. Sal weer gaan.
Wessel V - Mei 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, gerieflike verblyf.
Corne E - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, vriendelik en rustig.
Ansune D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Minette S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Jonet D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Anika D - Mei 2022
Algehele gradering
Was daar vir die lang naweek.
Sandra S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker en uitgerus.
Brett N - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay!
Loraine Z - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Riette B - Aug 2021
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies.
Forget Me Not se terugvoer
Dankie Riette, sien julle weer.
Dirk J - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties, sal definitief weer daar bly.
Forget Me Not se terugvoer
Dankie Dirk. Sien julle weer binnekort.
Loraine P - Feb 2021
Algehele gradering
Beautifuly decorated, clean and comfortable, with great service.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga