Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forget Me Not

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forget Me Not is in Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit) en bied semi-selfsorgverblyf vir gaste op pad na Mosambiek en die Krugerwildtuin.

Gaste kan kies tussen eenhede wat verblyf bied vir tussen 2 en 4 mense. Die eenhede het privaat ingange en beskik oor koninggrootte-, dubbel- of enkelbeddens. Elke eenheid het ook ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.

Elke eenheid het ’n kombuisie wat toegerus is met ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede het ook ’n tweeplaatstoof. TV's met sekere DStv-kanale is in al die eenhede beskikbaar en sommige van die eenhede lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die tuin bied.

Mbombela (Nelspruit) bied ’n verskeidenheid restaurante, besienswaardighede en doendinge. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuine wat ’n versameling skaars plantspesies en ’n mensgemaakte woud het, besoek. Die Sudwala-grotte, dinosauruspark, kulturele sentrum en Emnotweni Casino is ook in die omtrek. Vir die meer avontuurlustiges is daar ook 4x4-bane, perdry, bergfietsry en staproetes in die Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Zelda F
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en rustig, vriendelike gasheer. Ons het baie lekker gebly by Forget Me Not en sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Die eenheid was ...
Sien meer
Aug 2024
Leigh R
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Lovely, peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Alida S
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en netjies. Ons het baie lekker gebly by Forget Me Not en sal definitief weer in die toekoms daar tuisgaan. Die eenheid was lekker groot en netji...
Sien meer
Jun 2024
Belinda M
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike mooi en gesellige plek. Dit is regtig 'n vreeslike lekker plek. Sal beslis weer daar bly.
Apr 2024
Thea W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Baie lekker gebly! Was net een aand maar sal vir seker weer daar wil oorslaap. Sou lekkerder gewees het as daar 'n lugreëlaar was, maar die wa...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Analene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Forget Me Not het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halssnoer-singel 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31218b170a5352a51e61d55154c9947c52bec2d42f97213754324f8f9a4a4f68e45ef691956db2fb725d2c73f4f156b02757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8 Halssnoer Crescent Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.492311305736 30.973322703782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang