Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forgotten Highway Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Forgotten Highway Guest Farm is 'n werkende vrugte- en skaapplaas sowat 30 km buite Ceres op pad na die Tankwa Karoo. Dit is die perfekte plek om weg te kom van alles en net te geniet wat die plaas bied. Die plaas is op die ou Forgotten Highway ryk aan geskiedenis.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Die Plaashuis is 'n 8 slaper, Die Meulhuis is 'n 4 slaper; terwyl beide Die Herdershuis en Die Woonstel ideaal is vir 'n paartjie. Elke eenheid bied kombuisgeriewe. 3 eenhede het 'n kaggel, terwyl die Die Plaashuis binne- en buitebraaigeriewe het. Die fasiliteite sluit veilige parkeerplek, 'n braai-area en pragtige tuine in.

Die Meulhuis het nie tussenliggende kamers nie.

Die Plaashuis en Die Herdershuis het elk 'n houtvuurwarmbad.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tesna D
Gesin met klein kinders
5.0
Puik. Ek het onlangs 'n blyplek besoek wat al my verwagtinge oortref het. Die verblyf was eenvoudigweg uitsonderlik en ek kan dit nie genoeg aanbeveel...
Sien meer
Okt 2023
Sam L
Saam met lewensmaat
5.0
Most amazing stay! Lovely spot for a weekend away. We are 100% looking to book again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker snoesig. As jy wil relax en net chill is dit die plek. Het reen gehad en sneeu op ons voorstoep. Mooi lekker koue belewenis. Vir twee mens...
Sien meer
Jun 2023
Mario B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and restful. Best farm stay ever. Enjoyed the braai room and Rocky the goat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Grace A
Saam met vriende
4.4
Very relaxing and nice! Very comfortable beds and easy check-in and out process! Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forgotten Highway Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langfontein Plaas, Langs die R46, 30 km buite Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a6e8b59d9ce48a79f100b9283dd92da5239f97606da84b9b28a5ee5659ac39d591408df8c40acc9d7ed81fd96a9cbfad6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Langfontein Plaas Off R46 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.263313652185 19.566439987766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang