Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Apartment - Top Floor Unit 6

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fork West Holiday Apartment Unit 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig op die boonste verdieping. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van Elandsbaai se strand af.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, konveksie-oond, induksieplaat, ketel, broodrooster en ander basiese toebehore. Die leefarea het 'n ontbythoekie en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Elandsbaai is 'n gewilde Weskusbestemming en bied roei, seil, visvang, kreefduik, duik, voëlkyk, walviskyk in seisoen, fotografie, voetslaan en bergfietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Esther N
Saam met vriende
5.0
Skoon, modern en vars. Heerlike matrasse en ruim verblyf! Baie dankie vir ons nr 99 bespreking se aanvaarding. Jy het uit jou pad gegaan om van die pl...
Sien meer
Aug 2024
Magdel D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir 'n naweek wegbreek. 'n Heerlike woonstel vir 'n naweek wegbreek. Skoon, netjies, met alles wat nodig is.
Aug 2024
Paul D
Gesin met klein kinders
4.8
Gerieflike en aangename ervaring. Uitstekende verblyf. Vriendelike ontvangs en aanwysings. Die eenheid is ten volle toegerus en het voldoen aan al ons...
Sien meer
Aug 2024
Juan O
Gesin met tieners
4.8
Familiewegbreek. Alles was skoon en modern. Rerig meer as wat ons verwag het.
Jul 2023
Tanya S
Gesin met tieners
4.8
Netjies en skoon. Baie netjiese, skoon en moderne verblyf. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fork West Apartment - Top Floor Unit 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGDkO1NTE51blw9IB9dDihWNfEJ61ZFlM33TsJDTZBYjvADLdTX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312082973497 18.34149079266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang