Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anzel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel S

Gerieflik, skoon en netjies.

Ons het regtig so lekker gebly, dit was gerieflik. En baie skoon en netjies, die eienaar was so vriendelik en bedagsaam, mens voel sommer welkom. Ons gaan beslis weer gaan!

Erika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Lekker ontspan & eenheid is gemaklik & sentraal.

Heerlik gebly - plek was skoon & baie netjies.

Anika B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika B

Netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gebly, alles gehad wat nodig was. Die plek was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Leon L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Waarde vir geld.

Presies soos geadverteer.

Carol H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol H

Super stay, very clean, neat and functional.

Good quick check in, lovely meal at the little restaurant next door, Wit Mosselpot. Perfect stopover spot we needed.

Grant N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant N

’n Pragtige juweel op die Weskus.

Ons was baie beïndruk met die vakansie woonstel. Dit was ruim, netjies en baie goed geleë. Ons versoek om bietjie later as 10 vm te kuier op die dag van ons vertrek was nie ’n probleem nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4 se terugvoer

Hallo Grant, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is so bly as ons gaste lekker kuier en ons sien uit na julle volgende besoek. Theresa

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 4
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzztMJ9x0u1n9MCkdulExFVSkfUp8OYQKOUa7yRMbaj0AfhCWAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312098841562 18.34154443684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang