Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Loula C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig netjiese, skoon en modern. Baie geniet, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wonderlik. Vriendelike personeel, pragtig, skoon en stapafstand van die see af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Aangenaam verras. Was saam met vriende vir die naweek hier en was aangenaam verras met al die eenhede se netheid en geriewe. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat Elandsbaai wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8
Many thanks for the positive and encouraging feedback, it is appreciated. Regards. Tony.

Sonja G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Very neat and great location. Definitely needs an aircon, as the unit was exceptionally hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Dit is baie lekker om in so 'n netjiese plek tuis te gaan. Lekker om tuis te gaan in 'n plek wat lyk soos op die foto en ontvang te word deur ’n vriendelike gasheer. Ons is geskuif na die boonste eenheid sonder om daarvoor te vra, en was baie bly daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Fantastiese Weskus-wegbreek. Fantastiese wegbreek! Forkwest is gerieflike, ruim en baie skoon, netjiese akkommodasie. Loopafstand van die strand, die hotel en winkeltjies. Tony en sy span is baie gasvry. Ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete. Tony

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxqWLI6lKIoVJIFfC6sOkeAVZKUuYqd2Pj3JUMFG3pVsZSL2Ln8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312060304829 18.341482746032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang