Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Loula C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loula C

Pragtig netjiese, skoon en modern.

Baie geniet, dankie!

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cornelia N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N

Wonderlik.

Vriendelike personeel, pragtig, skoon en stapafstand van die see af.

Elsabe O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe O

Aangenaam verras.

Was saam met vriende vir die naweek hier en was aangenaam verras met al die eenhede se netheid en geriewe. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat Elandsbaai wil besoek.

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8 se terugvoer

Many thanks for the positive and encouraging feedback, it is appreciated.
Regards.
Tony.

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8
Sonja G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G

Very neat and great location.

Definitely needs an aircon, as the unit was exceptionally hot.

Jolene H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene H

Dit is baie lekker om in so 'n netjiese plek tuis te gaan.

Lekker om tuis te gaan in 'n plek wat lyk soos op die foto en ontvang te word deur ’n vriendelike gasheer. Ons is geskuif na die boonste eenheid sonder om daarvoor te vra, en was baie bly daaroor.

Marie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Fantastiese Weskus-wegbreek.

Fantastiese wegbreek! Forkwest is gerieflike, ruim en baie skoon, netjiese akkommodasie. Loopafstand van die strand, die hotel en winkeltjies. Tony en sy span is baie gasvry. Ons sal definitief terug wees.

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Tony

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 8
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxqWLI6lKIoVJIFfC6sOkeAVZKUuYqd2Pj3JUMFG3pVsZSL2Ln8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312060304829 18.341482746032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang