Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Baie netjies, skoon en goed ingerig.

Een van die min plekke waar die werklikheid en foto's ooreenstem. Sal weer besoek.

Maryna B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Die akkommodasie was uit die boeke!

Mense en omgewing is voedsel vir die siel.

Brian W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W

Had a pleasant stay.

Nice clean and neat unit. All the amenities. Felt very safe. Easy access. Friendly service.

Simone G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone G

Pleasant stay.

Was a lovely stay. If you need to get away from the busy city life, it's a perfect location.

Hans L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans L

Geniet.

Dit baie geniet. Op die strand rondgeloop en als besigtig.

Lettie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie H

Pragtige dorpie, geen krag gehad maar lekker gekuier.

Netjiese eenheid. WiFi het ongelukkig glad nie gewerk nie en krag was vir die hele dag en nag af. Behalwe vir 'n paar kerse is die eenheid glad nie toegerus vir kragonderbrekings nie.

Elma M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M

Veilge, skoon, ontspanne plek

Fork West Holiday Apartment het alles wat nodig is vir lekker ontspanne wegbreek. Veilig en skoon. Gerieflik net bo 'n baie lekker restaurant.

Hester-heleen B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester-heleen B

Heerlike wegbreek, rustig, veilig met vriendelike diens!

Ons het elke oomblik van ons wegbreek naweek by Fork West Apartments geniet. Tony en Lesley het ons vriendelik ontvang en dit was lekker om deur die naweek selfs te ervaar hoe hulle wil seker maak dat ons alles geniet. Die woonstel is goed uitgerig, mens voel ook veilig. Ons het ons strand stap roete vreeslik geniet. Ons sal graag weer kom kuier!

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1 se terugvoer

Hi Hester
Thanks for the positive feedback, we look forward to seeing you again soon.
Kind regards
Tony & Lesley

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeybdrJ4vCSsPKjpDMSQiVB5Pltqgn8Q1Bk7cRxEAcXc5XHZVuB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.311969630096 18.341520296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang