Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie netjies, skoon en goed ingerig. Een van die min plekke waar die werklikheid en foto's ooreenstem. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Had a pleasant stay. Nice clean and neat unit. All the amenities. Felt very safe. Easy access. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Die akkommodasie was uit die boeke! Mense en omgewing is voedsel vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Pleasant stay. Was a lovely stay. If you need to get away from the busy city life, it's a perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Geniet. Dit baie geniet. Op die strand rondgeloop en als besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lettie H
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Pragtige dorpie, geen krag gehad maar lekker gekuier. Netjiese eenheid. WiFi het ongelukkig glad nie gewerk nie en krag was vir die hele dag en nag af. Behalwe vir 'n paar kerse is die eenheid glad nie toegerus vir kragonderbrekings nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elma M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Veilge, skoon, ontspanne plek Fork West Holiday Apartment het alles wat nodig is vir lekker ontspanne wegbreek. Veilig en skoon. Gerieflik net bo 'n baie lekker restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester-heleen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Heerlike wegbreek, rustig, veilig met vriendelike diens! Ons het elke oomblik van ons wegbreek naweek by Fork West Apartments geniet. Tony en Lesley het ons vriendelik ontvang en dit was lekker om deur die naweek selfs te ervaar hoe hulle wil seker maak dat ons alles geniet. Die woonstel is goed uitgerig, mens voel ook veilig. Ons het ons strand stap roete vreeslik geniet. Ons sal graag weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1
Hi Hester Thanks for the positive feedback, we look forward to seeing you again soon. Kind regards Tony & Lesley

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeybdrJ4vCSsPKjpDMSQiVB5Pltqgn8Q1Bk7cRxEAcXc5XHZVuB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.311969630096 18.341520296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang