Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 2

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Just what we wanted. Rest, eat, and walk on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Het voldoen aan my verwagtinge. Ja. Elandsbaai is 'n pragtige dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dayne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Lekker verblyf. Kan nie meer sentraal wees nie. Stil, sentraal, privaat. Baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celda G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Meer as voldoende vir 'n oornagstop. Dis beslis die mees netjiese plek in Elandsbaai, kraakwit beddegoed en alles baie skoon en gerieflik, waarde vir geld. Maar nie vir 'n lang kuier nie, die uitsig in hierdie spesifieke eenheid kyk af op die bure se chaotiese agterplase. Maar ons het veilig gevoel, heerlik geslaap, warm gestort, 'n baie netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rita K
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2018

Puik en sal weer terugkom. Alles was lekker. Ek sal dit beslis weer gebruik en vir ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQSvqtmSj9a6b2mkn79bfQdr952rYe9s0bC15eIjr1rc1zXfaWm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312064838563 18.341482746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang